Hoërskool Sentraal en Hoërskool Jim Fouché het ‘n inter op 17 Junie gehou om te kyk wie kan die beste spel.

Hier is die resultate:

Juniors: Thomas Rossouw (Sentraal, wenner),Tsimo Direko (Sentraal, 2de), Karla Visser (JF, 3de).

Seniors: Hanré Potgieter (Sentraal, wenner), Nathan Vorster (Sentraal, 2de), Christiaan Wilken (JF, 3de).

Baie geluk, die Tralies is trots op julle.

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article