
-
Waterstone College Captain Selected for Lions U17
Zahid Bismillah earns Lions U17 selection for the Gauteng Cup, a proud milestone reflecting his leadership, resilience, and cricketing excellence.
-
2de Dogterspan – 3de in Mpumalanga triomfeer by Mpumalanga-finale
Hoërskool Ermelo se tennisspanne skitter by Mpumalanga-finale met verskeie titels en topplasings. ’n Jaar van trots en triomf!
-
Hoërskool Hoopstad Skuts Skitter by SA’s
Hoërskool Hoopstad se jong skuts behaal goud, silwer en kleure by die SA Prysskietskampioenskappe – ’n trotse oomblik vir die Vrystaat!
-
Heathfield High chess stars qualify for 2026 Mzansi Youth Chess Championship
Two Heathfield High chess wizards, Munkia Kebolo and Kyle Kayter, have been selected to represent the Western Cape at the national championship.
-
St Andrew’s Blues Strike Gold at Woodridge Stayers 2026
St Andrew’s newly formed Blues water polo team clinched the Woodridge Stayers title with grit, composure, and an 8–4 final victory over Glenwood House.
-
Andrew Beerwinkel wil voortbou op Hugenote se trotse sporttradisie
Hugenote Hoërskool in Wellington se nuwe hoof van sport, Andrew Beerwinkel, sê hy wil saam met die verskillende rolspelers by die skool ’n gemeenskaplike visie vir sportontwikkeling vestig.
-
Witteberg hokkie skitter by Dust Your Rust Hockey Champs 2026
Hez-Mari Coetzee, Annabelle en Aneldi Bezuidenhout verteenwoordig Western Panthers by Dust Your Rust Hockey Championships in Bloemfontein.
-
Hoërskool Fichardtpark Skitter by Wildeklawer Grey‑Oranje Atletiek
Fichardtpark‑atlete behaal puik podiumplekke en toon vasberadenheid by die Wildeklawer Grey‑Oranje Atletiekbyeenkoms. ’n Bron van trots!
-
Matrieks begin met eindeksamens- Matrics start with final exams
Vandag, 12 Oktober, begin die matrieks met hul eind-eksamen – ’n mylpaal wat jare se harde werk en toewyding bekroon. Die eksamens is nie net ’n toets van kennis nie, […]
-
Dirk Postma-leerders vier sokkersukses in Pretoria
Vier Graad 9-leerders van Gereformeerde Skool Dirk Postma het saam met die Hollandia Sokkerklub die FAP-titel gewen ná ’n spannende 2-1 oorwinning oor Titans.













