
-
Johnny Reitz Stoeikompetisie – Laerskool Wierdapark wys hul krag
Wierdapark se jong stoeiers blink uit by die Johnny Reitz Big 5 met goud, silwer en brons – ’n trotse oomblik vir die Wierie‑gees!
-
Mzansi Jeug Skaakkampioenskappe – Skaakprestasie by Primêre Naudeville
Brendon Dicks van Naudeville is gekies om die skool te verteenwoordig by die 2026 Mzansi Jeug Skaakkampioenskappe in Bloemfontein.
-
Expo-Kompetisie – Naudeville blink uit
Naudeville-leerders blink uit by Expo: Carli Peuckert (brons), Lenique Loggenberg (goud) en Philip Bryssau (beste projek, nasionale rondte).
-
Rhenish Girls Shine at Hockey IPT
Rhenish players excelled at the U21 Hockey IPT in Gqeberha, earning bronze and silver medals, with Sarah‑Ellen captaining SA U18A.
-
Nasionale Talentkompetisie – TKS Tigers van Truida Kestell skitter
TKS Tigers skitter in Vanderbijlpark met High Gold en Golden Buzzer; kwalifiseer vir Talent America 2027 – ’n ware trots vir Truida Kestell!
-
Jeanne-Marié Kitshoff se Triomf en Talent Skitter
Jeanne-Marié Kitshoff het die Gauteng Kampioenskappe vir Ritmiese Gimnastiek in die Senior afdeling oorheers met 2 goud, 1 silwer en 1 brons. Sy is as die algehele Senior-wenner gekroon en kwalifiseer nou vir die Nasionale Kampioenskap later vanjaar. ’n Glansryke…
-
Kylie Schönfeldt se ingenieursvernuf bring goud vir Gouties
Kylie Schönfeldt van Goudveld Hoërskool wen goud by Eskom Expo met ’n baanbrekersprojek wat brande vroegtydig bestry.
-
Shoto Karate Kampioenskappe – Truida Kestell presteer uitmuntend
Laerskool Truida Kestell se karateka’s blink uit by die Shoto Karate Kampioenskappe:.Tanya Maas behaal drie keer goud en Fifele Mofokeng ontvang goud en silwer.
-
Luan Lens Earns Durban Premier League Hockey Call‑Up
St. Dominic’s Newcastle celebrates Grade 10 learner Luan Lens, drafted to the U/16 Rebels for his first Durban Premier League Hockey experience.
-
Northwood School Hockey Stars Shine on National Stage
Northwood celebrates players and staff proudly representing South Africa, from scoring goals to coaching at the highest level.













