
-
TWK Skole Fietsry Liga – Hoërskool Piet Retief
TWK Skole Fietsry Liga. Hoërskool Piet Retief se fietsryers het weereens hul staal gewys te Secunda tydens die 3de been van die TWK skole fietsry liga. Die wedren het Vrydag, […]
-
Landloop – Bethlehem Voortrekker Hoërskool
Landloop. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se atlete het uitstekend presteer van die afgelope Landloop byeenkoms. Die volgende atlete is deur na die Suid-Afrikaanse Landloop kampioenskappe wat 7 September by die Vaal […]
-
TBM 0.13A Krieketspan – Laerskool Truida Kestell
TBM 0.13A Krieketspan. Drie leerders van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem, Emma Smit, Lunay Senekal en Tamika Peters, is ingesluit in die TBM 0.13A Krieketspan. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://truidakestell.co.za/ Foto […]
-
Vrystaat Pluimbalspan – Hoërskool Fichardtpark
Vrystaat Pluimbalspan. Suzaan Kritzinger, leerder van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, is gekies vir die o.19 Vrystaat Pluimbalspan. Suzaan en haar span het aan die SA Kampioenskappe deelgeneem. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ […]
-
Cultural Assemblies – Camps Bay High School
Cultural Assemblies. Over the past few weeks, Camps Bay High School’s Cultural Assemblies, organised by Ms. Saskia Welz, co-Head of Culture at Camps Bay High School, have featured a series […]
-
Vrystaat Landloopspan – Sekondêre Meisieskool Oranje
Vrystaat Landloopspan. Foto: Rouvé Janse van Rensburg, Marichelle de Jager, Annari Blignaut, Mira Rossouw, Ezeth Esterhuizen, Lané van Rooyen, Eunice Cilliers Hierdie sewe Oranjeniete is ingesluit in die Vrystaat landloopspan. […]
-
Oos-Vrystaat Koringaar Tennistoernooi – Laerskool Truida Kestell
Oos-Vrystaat Koringaar Tennistoernooi. Laerskool Truida Kestell, Bethlehem se tennisspelers is baie aktief. Nie minder nie as twintig spelers van Truida Kestell het die Oos-Vrystaat verteenwoordig by die Koringaar-tennistoernooi. Meer skolenuus: […]
-
Interhouse athletics – Creston College
Interhouse athletics. Creston College, Oslo Beach Port Shepstone, enjoyed incredible performances and school spirit at their Interhouse athletics. Results achieved: Age group winners: Special Awards: Record Breakers: Winning House: Falcon […]
-
Jeugberaad vir jong leiers – Laerskool Truida Kestell
Jeugberaad vir jong leiers. Laerskool Truida Kestell, Bethlehem, se leerlingraad het Donderdag, 1 Augustus Hoërskool Sentraal se jaarlikse jeugberaad vir jong leiers bygewoon. It was an educational experience which they […]
-
Nuwe personeel – Hoërskool Ermelo
Nuwe personeel. Hoërskool Ermelo verwelkom me Lee-Ann Botha en mnr Divan Liebenberg as deel van die EHS. Me Botha gaan Ekonomiese Bestuurswetenskappe en Lewensoriëntering aanbied en mnr Liebenberg gee Sosiale […]













