
-
SAARA NW Luggeweer – Hoërskool Wesvalia
SAARA NW Luggeweer. Die SAARA NW Luggeweer prysuitdeling is aangebied te Wesvalia Luggeweer Akademie. Tydens hierdie geleentheid het van Hoërskool Wesvalia, Klerksdorp, erkenning ontvang vir hul Provinsiale kleure wat hulle […]
-
Slegs-leerders-produksies ATKV – Hoërskool Fichardtpark
Slegs-leerders-produksies ATKV. Hoërskool Fichardtpark se leerderproduksie eindig algeheel 8ste in die land! Baie geluk aan Cleo-lee Kruger, Wouter Smit, Lydia Jaquire, Leonard Barnard en Ciara Archer wat met groot werk […]
-
Graad 12 Meriete-toekennings – Hoërskool Kemptonpark
Graad 12 Meriete-toekennings. Foto: Larissa-Anne Vorster, Christopher Bracher, Ruben Turketti, Kaylee du Plessis. Hoërskool Kemptonpark se Graad 12’s van 2024 is tydens die Graad 12 Meriete-toekennings aand beloon vir prestasies […]
-
Asemrowende Matriekafskeid – Grey Kollege
Asemrowende Matriekafskeid – Die 2024 matrieks van Grey Kollege se skooljaar het afgesluit deur ‘n asemrowende matriekafskeid te kon bywoon. Dit was ‘n aand vir die boeke! Die Eeufeessaal is […]
-
Skolekrieket – Hoërskool Witteberg teen Sentraal
Skolekrieket. Hoërskool Witteberg se 1ste krieketspan het Saterdag, 19 Oktober, in ‘n skolekrieket wedstryd teen Hoërskool Sentraal te staan gekom. Witteberg het die loot gewen en besluit om eerste te […]
-
Relay team best ever – Curro Hazeldean
Relay team best ever. Photo: Curro Hazeldean’s Inam Dlunge, Zattu Hlongwane, Adam Motloung and Matodzi Ndou. Following unprecedented success on both the national and international stage, 2024 will be remembered […]
-
Radikale Redenaars – Sekondêre Meisieskool Oranje
Radikale Redenaars. Twee leerders van Oranje het Saterdag, 19 Oktober, ‘n top 3 posisie in die nasionale rondte van die Radikale Redenaars kompetisie behaal: Prestasies behaal: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://oranjemeisies.co.za […]
-
Skolekrieket – Hoërskool Fichardtpark teen JF
Skolekrieket. Hoërskool Fichardtpark se 1ste krieketspan het ‘n 50-beurt Skolekrieket wedstryd teen Hoërskool Jim Fouché gespeel. Fichardtpark het eerste gekolf en teken 257/10 aan. Fichies se beste kolwers: Fichardtpark beperk […]
-
JF/JP Botha Atletiekbyeenkoms – Hoërskool Fichardtpark
JF/JP Botha Atletiekbyeenkoms. Hoërskool Fichardtpark se atlete het beslis hul staal gewys by die JF/JP Botha Atletiekbyeenkoms. Prestasies behaal Goue medaljes ontvang: 𝗦𝗶𝗹𝘄𝗲𝗿 𝗺𝗲𝗱𝗮𝗹𝗷𝗲s ontvang: 𝗕𝗿𝗼𝗻𝘀 𝗺𝗲𝗱𝗮𝗹𝗷𝗲s ontvang: 𝗩𝗶𝗲𝗿𝗱𝗲 plek […]
-
Studenteraad 2025 – Hoërskool Upington
Studenteraad 2025. Hoërskool Upington het hul studenteraad 2025 aangewys. Hoofleiers 2025 Koshuis Hoofleiers Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.uppies.co.za/ Foto’s verskaf













