Sport en Kultuur Prysuitdeling - Hoërskool Hans Moore
Sport en Kultuur Prysuitdeling – Hoërskool Hans Moore

Sport en Kultuur Prysuitdeling – Hoërskool Hans Moore


Sport en Kultuur Prysuitdeling. Tydens die Sport en Kultuur Prysuitdeling van Hoërskool Hans Moore, Benoni. het sewe van hul leerders Spesiale Toekennings ontvang.

  • Senior dogter van die jaar – Amity Sanday
  • Senior seun van die jaar – Edwin Brummer
  • Junior seun van die jaar – Andries Smit
  • Junior dogter van die jaar = Tiaana de Vasconcelos
  • Kultuurleerder vab die jaar – Tiaana de Vasconcelos
  • Rotariërbeker vir diens – Jandré Breytenbach
  • Sportvrou van die jaar – Bronwyn Nel
  • Sportman van die jaar – Warren Minnaar

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.hansmoore.co.za/

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article