OP-Binnenshuise Netbalspan - Hoërskool Pearson
OP-Binnenshuise Netbalspan – Hoërskool Pearson

OP-Binnenshuise Netbalspan – Hoërskool Pearson


OP-Binnenshuise Netbalspan. Veertien netbalspelers van Hoërskool Pearson, Gqeberha, is in die OP-Binnenshuise Netbalspan opgeneem. Hulle gaan die provinsie by die Interprovinsiale-toernooi in Kaapstad verteenwoordig.

O.14 Span:

  • Kaelynn Basson
  • Brinley Bursey
  • Cayley Hollings
  • Katelyn Westraadt
  • Sharne van der Westhuizen
  • Nie-reisende reserwe : Olivia Anderson

O/16 Span:

  • Helene le Roux
  • Abbigail Vorster
  • Tanielle Brown
  • Leala Crockett
  • Zara Hendricks
  • Taitum Mathura
  • Celiné Le Roux
  • Nie-reisende reserwe: Kalkidan Gibsow

Mev. Arlene van der Westhuizen, die hoof van Hoërskool Pearson netbalakademie, is as een van die Oos-Kaap se netbalafrigters vir hierdie gesogte toernooi aangestel.

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://pearsonhighschool.com/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article