
-
Malmesbury Fietsryklub – Hoërskool Swartland
Malmesbury Fietsryklub. Malmesbury Fietsryklub het op 2 November hulle 10de uithourit aangebied wat strek van Malmesbury na Yzerfontein oor ‘n afstand van 81.21km. Twee leerders van Hoërskool Swartlad, Hendri Bothma […]
-
Noordwes Interprovinsiale Tweekamp – Welkom Gimnasium
Noordwes Interprovinsiale Tweekamp. Shyenne Laubscher, sestienjarige leerder van Welkom Gimnasium, het die naweek, 2 November, deelgeneem aan die Noordwes Interprovinsiale Tweekamp in Potchefstroom. Sy het vir Junior Vroue en Dogters […]
-
Koordadig Koorfees – Primêre Skool Naudeville
Koordadig Koorfees. Primêre Skool Naudeville het 2 November ‘n Koordadig Koorfees aangebied by Erfdeel kerk. Dit is ‘n nuwe kultuur-avontuur en ‘n eerste vir die skool. Agt Kore van die […]
-
Laerskole krieket – Trio Primêr
Laerskole krieket. Trio Primêr het die afgelope naweek deelgeneem aan die o.11 Laerskole krieket toernooi by St. Andrews School in Bloemfontein. Uitslae behaal: Trio Primêr teen St. Andrews School: Trio […]
-
Skolehokkie – Hoërskool Waterkloof
Skolehokkie. Hoërskool Waterkloof spog met twee fantastiese toekennings vir skolehokkie. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.klofies.co.za/ Foto’s verskaf
-
Debut cap for South Africa – Eunice High School
Debut cap for South Africa. Congratulation from Eunice High School to Ané Retief for earning her debut cap for the South African netball game against Malawi. “We are extremely proud […]
-
Junior Landbouvereniging 2025 – Hoër Landbouskool Boland
Junior Landbouvereniging 2025. Hoër Landbouskool Boland het die Dagbestuur van die Junior Landbouvereniging vir 2025 aangekondig. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://bolandlandbou.co.za/ Foto verskaf
-
Hardloop vir kanker – Hoërskool Fichardtpark
Hardloop vir kanker. Die Fichie manne het die Hollard DAREdevil Run aangepak. Hoërskool Fichardtpark bedank elke brawe Fichie en die manne en personeel van Trans-50 aftreeoord wat deelgeneem het. Duisende […]
-
Protea Netbalspan – Hoërskool Jim Fouché
Protea Netbalspan. In die wedstryd van die Protea Netbalspan teen Malawi, is Elmeré van der Berg aangewys as speler van die wedstryd. Elmeré is ‘n onderwyser asook oud-leerder van Hoërskool […]
-
Schools Soccer – Edgemead High School
Schools Soccer. Edgemead High School, Cape Town, is proud to celebrate their U14A boys schools soccer team! This season, they dominated with 6 wins, 1 draw, and only 1 loss, […]













