Krieket - Grey Kollege teen Hoërskool Fichardtpark
Krieket – Grey Kollege teen Hoërskool Fichardtpark

Krieket – Grey Kollege teen Hoërskool Fichardtpark


Krieket. Grey Kollege se o.19D krieketspan het gister, 17 Februarie teen Hoërskool Fichardtpark se o.19B span in die eerste liga finale gespeel. Grey het as die wenners van die veld gestap.

Uitslag:

  • Grey Kollege – 121/2
  • Hoërskool Fichrdtpark – 118/7

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://greycollegesecondary.com/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article