
-
Water Polo IPTs – St Mary’s School Waverley
Water Polo IPT’s. St Mary’s School Waverley, Johannesburg,Amy, Julia proudly announced that 30 incredible St Mary’s water polo players have been selected to represent Gauteng at the upcoming Water Polo […]
-
Vrystaat Fietsry – Hoërskool Witteberg
Vrystaat Fietsry. Gedurende die Vrystaat Fietsry-prysuitdeling, Saterdag, 26 Oktober, is Hoërskool Witteberg se fietsryers vereer vir hul prestasies gedurende die jaar. Die Witteberg-span het ’n trofee ontvang vir die Beste […]
-
Neptunes Gala – Hoërskool Goudveld presteer
Neptunes Gala. Edrich Cronje, leerder van Hoërskool Goudveld in Welkom, het die afgelope naweek aan die Neptunes Gala in Bloemfontein deelgeneem. Edrich behaal die volgende prestasies; Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://goudveldhs.co.za/ […]
-
Rising Star Tennis 2024 – Primêre Meisieskool Oranje
Rising Star Tennis 2024. Primêre Meisieskool Oranje se top 4 tennis dogters het vanaf 25 tot 27 Oktober aan die PNB PARIBAS Rising Star Tennis 2024 toernooi in Benoni deelgeneem. […]
-
VCSV Bestuur 2025 – Hoërskool Bothaville
VCSV Bestuur 2025. Sewe leerders van Hoërskool Bothaville is verkies tot die VCSV Bestuur 2025. Die bestuurslede is: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.facebook.com/BothavilleHS Foto verskaf
-
De Wet Tennis Cup – Michaelhouse Tennis triumphs
De Wet Tennis Cup. Last Friday, the Michaelhouse tennis team faced off against Hilton College in the annual De Wet Tennis Cup, a cherished highlight of the school’s tennis calendar. […]
-
Waterpolo – Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria
Waterpolo. Die afgelope naweek het die Affies-dogters se waterpolo span hul skool met trots verteenwoordig tydens die Inspired Cup by Reddam Bedfordview. Hierdie toernooi het die span ’n waardevolle geleentheid […]
-
Voorslag Voortrekkers – Hoërskool Jim Fouché
Voorslag Voortrekkers – Drie leerders van Hoërskool Jim Fouché, Joané de Beer, Jan-Hendrik Brewis en Michelle Janse van Rensburg is verkies as Voorslag Voortrekkers se jeugleiers. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://jf.co.za […]
-
Yshokkie o.18 – Hoërskool Waterkloof
Yshokkie o.18. Hoërskool Waterkloof leerder, Michayla Venter, is vir die IIHF o.18 dames nasionale span vir 2025, gekies. Hierdie span gaan vanaf 18 tot 24 Januarie 2025 in Turkye deelneem. […]
-
Skole Krieket – Hoërskool Sentraal teen Landboudal Boere
Skole Krieket. Hoërskool Sentraal, Bloemfontein, se o.15 B krieketspan het Landboudal Boere se o.15A krieketspan in ‘n skole krieket wedstryd die stryd aangesê. Die Tralies het die wedstryd met 16 […]













