Suid-Sirkel Atletiekbyeenkoms - Welkom Volkskool
Suid-Sirkel Atletiekbyeenkoms – Welkom Volkskool

Suid-Sirkel Atletiekbyeenkoms – Welkom Volkskool


Suid-Sirkel Atletiekbyeenkoms. Welkom Volkskool atlete het tydens die jaarlikse Suid-Sirkel Atletiekbyeenkoms rekords gebreek.

  • 0/12 meisies aflos: Ellamae Ballot, Dominic Ferreira, Sabrina Knoesen en Shaycee Sieberts.
  • Mieke Strydom: Verspring dogters 0/13.
  • Chanique Wilkens: Spiesgooi dogters 0/12.
  • Danny Nieuwenhuis : 80m seuns 0/7.

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://welkomvolkskool.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article