Suid-Afrikaanse Atletiekbyeenkoms - Primêre skool Naudeville
Suid-Afrikaanse Atletiekbyeenkoms – Primêre skool Naudeville

Suid-Afrikaanse Atletiekbyeenkoms – Primêre skool Naudeville


Suid-Afrikaanse Atletiekbyeenkoms. Mnr. William Goslett van Primêre skool Naudeville in Welkom is as die Vrystaat worpe-afrigter verkies. Juffrou Nahlita van Rooyen, ook van Primêre skool Naudeville in Welkom is verkies as deel van die Vrystaat afrigters en logistieke span wat die Vrystaat Atletiekspan verteenwoordig by die Suid-Afrikaanse Atletiekbyeenkoms vanaf 20 tot 22 Maart in Germiston.

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://naudies.co.za

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article