Kaapstad-fietstoer - Hoërskool Bellville leerders presteer
Kaapstad-fietstoer – Hoërskool Bellville leerders presteer

Kaapstad-fietstoer – Hoërskool Bellville leerders presteer


Kaapstad-fietstoer. Drie seuns van Hoërskool Bellville, Jano Fabricius, Nicolai Hansen en Christian Lerm het die afgelope Sondag aan die Kaapstad-fietstoer deelgeneem. Dit is die 47ste jaar wat hierdie fietstoer aangebied word.

Die manne het ‘n stewige roete aangepak. Jano Fabricius het die 42 km gery met ‘n tyd van 02:02:26. Nicolai Hansen het die 109km aangepak met ‘n tyd van 05:15:37 en Christian Lerm met sy tyd van 05:14:39.

Met baie oefening en deursettingsvermoë kan hulle spog met dié goeie tye.

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://hsbellville.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article