Diamantveld Kovsies Sportdag - Hoërskool Duineveld
Diamantveld Kovsies Sportdag – Hoërskool Duineveld

Diamantveld Kovsies Sportdag – Hoërskool Duineveld


Diamantveld Kovsies Sportdag. Hoërskool Duineveld, Upington, se hokkiespanne het die naweek aan die Diamantveld Kovsies Sportdag in Kimberley deelgeneem.

Dit was ‘n goeie hokkienaweek met oor die algemeen pragtige uitslae. Volledige uitslae van Hoërskool Duineveld:

Hoërskool Duineveld Dogters

O.14A

  • Duineveld wen 2-0 teen Hoërskool Noord-Kaap o.16A
  • Speel gelykop 0-0 teen Hoërskool Upington o.14A

O.19B

  • Wen 3-0 teen Hoërskool Noord-Kaap
  • Wen 8-0 teen Hoërskool Diamantveld

O.19A Gemsbokkies

  • Speel gelykop 0-0 teen CBC
  • Wen 4-0 teen Hoërskool Diamantveld

Hoërskool Duineveld Seuns

O.16A

  • Verloor 0-2 teen CBC
  • Verloor 0-3 teen Kimberley Boys’ High

O.19A Blues

  • Verloor 0-2 teen Diamantveld
  • Wen 1-0 teen CBC

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://duineveld.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article