Skole Waterpolo - Afrikaanse Hoër Seunskool
Skole Waterpolo – Afrikaanse Hoër Seunskool

Skole Waterpolo – Afrikaanse Hoër Seunskool


Skole Waterpolo. Afrikaanse Hoër Seunskool Skole Waterpolo uitslae van verskeie toernooie en wedstryde waaraan daar van 14 tot 16 Februarie deelgeneem is.

2de span – Northwood Toernooi:

  • Affies wen Durban High School, 11-2
  • Wen Westville Boys High, 5-1
  • Wen Curro Hillcrest 1ste span, 9-3
  • Gelykop teen Hilton College, 3-3 (wen 2-1 met strafdoele)
  • Wen Maritzburg College, 10-3
  • Wen Northwood, 6-3 (halfeindrondte)
  • Verloor teen Hilton College, 3-4 (finaal)
  • Eindig 2de uit 12 skole.

1stes en o.14A`s – PBHS Feestoernooi:

Affies 1ste span:

  • Affies wen KES, 10-7
  • Verloor teen St. Stithians, 4-10
  • Wen St. Benedicts, 17-7

Affies o.14A span

  • Verloor teen KES, 4-6
  • Verloor teen PBHS, 5-6
  • Wen St. John`s College, 6-4

Wedstryde teen KES:

  • O.14C, gelykop 5-5
  • O.14B, wen 7-2
  • O.15C, wen 9-5
  • O.15B, gelykop 6-6
  • O.15A, verloor 6-9
  • 4des teen KES 3des, verloor 3-8
  • 3des teen KES o.16A, wen 8-7
  • 3des teen KES 2des, verloor 4-5

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.affies.com/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article