
-
𝗕iathle, 𝗟aser run, 𝗧riathle – Selborne College
𝗕iathle, 𝗟aser run, 𝗧riathle. The BCMPA prize-giving for Biathle, Laser Run and Triathle was held on Friday, 6 December 2024. The following Selbornians received “Athlete of the Year” in their […]
-
CSA Khaya Majola week – Maritzburg College
CSA Khaya Majola week. Two of Maritzburg College 2024 1st XI cricket players produced outstanding performances for the KZN Inland U19 Tuskers side taking on Free State today, at the […]
-
Wêreld Snelgala kampioenskap Budapest -Hoërskool Zwartkop
Wêreld Snelgala kampioenskap Budapest. Hoërskool Zwartkop se swemsensasie, Chris Smith, het Suid-Afrika by die Wêreld Snelgala swemkampoeinskap Budapest verteenwoordig. Chris het ‘n merkwaardige 8ste plek in die finaal van die […]
-
Khaya Majola Krieketweek – Hoërskool Sasolburg
Khaya Majola Krieketweek. Meyer Pretorius, krieketspeler van Hoërskool Sasolburg, behaal boulsyfers van 2/17 in 10 boulbeurte vir die Vrystaat. Dié prestasie is behaal in die Vrystaat se openingswedstryd teen Gauteng […]
-
PSI Indoor Nationals – Hoërskool Jim Fouché
PSI Indoor Nationals. Drie van Hoërskool Jim Fouché se top hokkiespelers, Werleo Deetlefs, Joshua Deacon en Eben Sander neem tans aan die PSI Indoor Nationals in Kaapstad deel. Die Pro […]
-
Internasionale Kushengel Gala – Hoërskool Punt
Internasionale Kushengel Gala. Rossouw Gericke, leerder van Hoërskool Punt in Mosselbaai, het vanaf 10 tot 12 Desember die 0.16-Proteaspan verteenwoordig by die jaarlikse Internasionale Kushengel Gala teen Namibië. Rossouw het […]
-
SA Skole Gimnastiek Kampioenskappe – Hoërskool Punt
SA Skole Gimnastiek Kampioenskappe. Stefan Borka, leerder van Hoërskool Punt in Mosselbaai het vanaf 13 tot 15 Desember aan die SA Skole Gimnastiek Kampioenskappe in Pretoria deelgeneem. As kaptein van […]
-
Rugby Travel Academy – Hoërskool Linden
Rugby Travel Academy. Hoërskool Linden het rede om te spog met Schuylar van den Berg! Die Rugby Travel Academy se SA-uitnodigingspan, waarvan Schuylar deel is, het Sondag, 15 Desember, na […]
-
Muurbal – Midstream College Muurbalkampioen
Muurbal. Midstream College se o.17 Nasionale muurbalkampioen, Elzandri Janse van Rensburg, is teen hierdie tyd ‘n bekende muurbal naam in die Midstream-gemeenskap. Terwyl die meeste van ons die jaar rustig […]
-
SA Hengelkampioenskappe – Hoërskool Waterkloof
SA Hengelkampioenskappe. Klofie hengelaars het presteer tydens die SA Hengelkampioenskappe. Individuele Uitslae: Primier A: Jonge Dames: Afdeling B: Afdeling C: Beide NJ en Sebastian word na die nasionale mini-proewe uitgenooi. […]













