
-
Kersfees 2024 – Christmas 2024
Kersfees 2024. Sy het geboorte geskenk aan haar eerste kind, ‘n seun. She gave birth to het firstborn child, a son.
-
SA Jukskei-kampioenskappe – Hoërskool Trio
SA Jukskei-kampioenskappe. Die SA Jukskei-kampioenskappe is in Kroonstad aangebied en Hoërskool Trio se leerders het weer uitgeblink. Tydens die proefwedstryde het die Noord-Vrystaat span ‘n eerste plek behaal. Tydens die […]
-
Krieket SA nasionale week – Grey Kollege
Krieket SA nasionale week. Tydens die Krieket SA nasionale week het Vrystaat se o16 span nie een wedstryd afgestaan nie. Hulle het al vyf hul wedstryde gewen en sodoende gekwalifiseer […]
-
Astron Energy Polo Cup – Hoërskool DF Malan
Astron Energy Polo Cup. Kyle Visser, leerder van Hoërskool DF Malan in Kaapstad, raak ook net vinniger en vinniger! Hy het hierdie jaar sy eerste Astron Energy Polo Cup wedren-oorwinning […]
-
DF-Klassique – Hoërskool DF Malan
DF-Klassique. Hoërskool DF Malan se harte is vol dankbaarheid vir hierdie jaar waaop hulle Sy seën oor hul skool kon vier! Een van die vele hoogtepunte hierdie jaar was DF-Klassique. […]
-
SWPSA IPT 𝗧𝗼𝘂𝗿𝗻𝗮𝗺𝗲𝗻𝘁 – Hudson Park High School
𝗦𝗪𝗣𝗦𝗔 𝗜𝗣𝗧 𝗧𝗼𝘂𝗿𝗻𝗮𝗺𝗲𝗻𝘁. Hudson Park High School, East London, is bursting with pride as 17 of their learners and 5 staff members represented the Buffalo City water polo teams at […]
-
Commonwealth Karate Championships – Creston College
Commonwealth Karate Championships. Creston College learners, Emir in Grade 10 and Sarah Sahli in Grade 4, proudly represented South Africa at the 11th Commonwealth Karate Championships, held in Durban from […]
-
Khaya Majola Cricket week – Maritzburg College
Khaya Majola Cricket week. Maritzburg College super star Chad Mason, took his second 5-wicket haul at the Khaya Majola cricket week, ensuring the KZN Tuskers secured an unlikely 12 run […]
-
Pa en seun Tennis – Hoërskool Strand
Pa en seun Tennis. Izak Burger, graad10-leerder aan die Hoërskool Strand, en sy pa, Izak Burger snr., het ‘n nostalgiese oomblik beleef. Hulle het tweede geëindig het in die Goue […]













