Skole netbalwedstryde - Hoërskool Outeniqua
Skole netbalwedstryde – Hoërskool Outeniqua

Skole netbalwedstryde – Hoërskool Outeniqua


Skole netbalwedstryde. Hoërskool Outeniqua in George se netbalspanne het die afgelope naweek aan verskeie skole netbalwedstryde deelgeneem.

Dag 1

Weens onvoorsiene weersomstandighede kon slegs die 0.14 netbalspan Donderdagaand teen Worcester Gimnasium speel. Hulle wen die wedstryd 14 – 8.

Dag 2 uitslae:

O. 14

  • Outeniqua 14-8 Worcester Gimnasium
  • Outeniqua 11-7 Paarl Gimnasium
  • Outeniqua 17-17 Hoërskool Milnerton
  • Outeniqua 11-0 Pearson High School

0. 15

  • Outeniqua 17-9 Hoërskool Brackenfell
  • Outeniqua 10-4 Langenhoven Gimnasium

o. 16

  • Outeniqua 30 – 7 Paulus Joubert
  • Outeniqua 39 – 6 Hoërskool Tygerberg

0.17

  • Outeniqua 19 – 17 Parel Vallei
  • Outeniqua 16 – 6 Hoërskool Milnerton
  • Outeniqua 17 – 19 Paarl Gimnasium

1ste span

  • Outeniqua 37 – 7 Augsburg Landbou Gimnasium
  • Outeniqua 20 – 24 Pearson
  • Outeniqua 23 – 12 Langenhoven Gimnasium

Dag 3 uitslae:

0.14

  • Wen Hoërskool Strand 34-4
  • Wen Hopefield 11-6
  • Wen Brackenfell 19-5

0.15

  • Wen Strand 20-4
  • Verloor Paarl Girls High 3-12
  • Wen Tygerberg 17-10

0.16

  • Gelykop teen Parel Vallei
  • Verloor teen Pearson 11-13
  • Wen Worcester Gim 0.17 vriendskaplike wedstryd van slegs 2 kwarte. Wen 16-1

0.17

  • Wen Strand 19-9
  • Verloor Bloemhof 6-13
  • Verloor Tygerberg 5-11
  • Wen Worcester Gimnasium 7 -(slegs 2 kwarte)

1ste span

  • Verloor Belville 18-21
  • Verloor Sentraal 7-9
  • Wen Nico Malan 23-16
  • Verloor Oranje Meisieskool 18-22

Dag 4 uitslae: Girls High Netbaltoernooi.

0.14

  • wen Tygerberg 14-7
  • 18 elk teen Paarl Girls High

0.15

  • Verloor 11-17 Pearson
  • Verloor 9-26 Parel Vallei

0.17

  • Verloor Paarl Girls HighA 4-37
  • Wen Charlie Hofmeyer 27-6
  • Wen Paarl Girls High B 16-10

1ste span

  • Wen Parel Vallei 16-13

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.outeniqua.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article