Skole netbalwedstryde - Hoërskool Witteberg
Skole netbalwedstryde – Hoërskool Witteberg

Skole netbalwedstryde – Hoërskool Witteberg teen Wesvalia


Skole netbalwedstryde. Hoërskool Witteberg, Bethlehem, se netbalspanne het Satedag, 1 Maart, hul eerste Skole netbalwedstryde van die seisoen aangepak teen Hoërskool Wesvalia, Klerksdorp. Ongelukkig kon nie al die spanne speel nie weens gietende reën.

Uitslae behaal:

  • Witteberg o.14A – verloor 12-15
  • O.15A – 5-9 (Wedstryd gestop)
  • O.15B – wen 25-8
  • O.16A – verloor 16-31
  • O.16B – verloor 6-14
  • 2de span – 6-1 (Wedstryd gestop)

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://witteberghs.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article