
-
Noordwes Swemkampioenskappe – Hoërskool Wesvalia
Noordwes Swemkampioenskappe. Vier swemmers van Hoërskool Wesvalia, AJ Brits, Nicolas Greeve, Carmen Botha en Mila Fourie het deelgeneem aan die Noordwes Swemkampioenskappe. Prestasies behaal: AJ Brits Nicolas Greeve Carmen Botha […]
-
CSA U16 Cricket week – St Andrew’s College
CSA U16 Cricket tournament. St Andrew’s College, Grahamstown, cricket players Rhys Wiblin (Captain) and James Badenhorst, were included in the EP Cricket XI. The team won the final of the […]
-
World Schools Rugby Festival – Hoërskool Fichardtpark
World Schools Rugby Festival. Drie van Hoërskool Fichardtpark se o.16 rugby-manne Jonathan Duarte, Unathi Ntuli en Guiteau Petrus het die Uitnodigingspan “Into Africa Sports” in die die gesogte World Schools […]
-
WAKO Skopboks Wêreldkampioenskap – Hoërskool Wesvalia
WAKO Skopboks Wêreldkampioenskap. PC Swanepoel, leerder van Hoërskool Wesvalia in Klerksdorp, het Suid-Afrika verteenwoordig by die WAKO Skopboks Wêreldkampioenskap, wat in Gauteng aangebied is. PC het uitstekend presteer en is […]
-
U16 CSA Cricket – Saint Andrew’s School Bloemfontein
U16 CSA Cricket. FG Botha, learner from St Andrew’s School Bloemfontein, has been crowned batsmen and all-rounder of the U16 CSA Cricket tournament. This effectively makes FG South Africa’s best […]
-
DanceStar SA – Hoërskool DF Malan
DanceStar SA. Neéke Smuts, leerder van Hoërskool DF Malan in Kaapstad, het einde November deelgeneem aan die DanceStar SA-kwalifiseerder. Sy het gekwalifiseer om Suid-Afrika te verteenwoordig in die 2025 DanceStar […]
-
Provincial U17 Volleyball – Westville Boys’ High
Provincial U17 Volleyball. Kieron Naicker and Mathew Oliver from Westville Boys’ High School, KwaZulu Natal, have been selected to represent the Provincial U17 volleyball team at the national tournament. The […]
-
Atletiekprestasies – Denike Jordaan, Hoërskool Wesvalia
Atletiekprestasies. Die Wessies spog trots met hul skitterende atleet, Denike Jordaan. Danika het ‘n puik Atletiek-seisoen agter die rug. Met haar prestasies sluit sy die jaar af as die nommer […]
-
Cape Town Tennis – Hoërskool Bellville
Cape Town Tennis. Sewe tennisspelers van Hoërskool Bellville het hulle WP-kleure tydens die “capping”-seremonie ontvang. Hulle gaan Cape Town Tennis verteenwoordig in 2025. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://hsbellville.co.za/ Foto’s verskaf
-
IPT Water Polo Tournament – Clarendon High School for Girls
IPT Water Polo Tournament. Clarendon High School for Girls in East London is exceptionally proud of their Head of Water Polo, Miss Hanna Muller. She was the Coach of the […]













