
-
T20 Krieket – Hoërskool Jim Fouché teen Hoërskool Sentraal
T20 Krieket. Hoërskool Jim Foushé se eerste krieketspan het in ‘n T20 krieket wedstryd met 73 lopies teen Hoërskool Sentraal gewen. JF het 180/6 aangeteken en beperk Sentraal tot 107/5. […]
-
UNISA Musiek eksamens – Hoër Meisieskool Bloemhof
UNISA Musiek eksamens. Foto voor: Janka Strauss, Liané van Hoogstraten. Middel: Madelie Botes, Jené Nigrini, Mija Kalp. Agter: Liza Hitge, Nicola Pienaar, Anné Botha. Agt skitterende musikale Bloemhoffers het almal […]
-
Hoofseun 2025 – Hoërskool Henneman
Hoofseun 2025. Die afgelope aantal jare het Schools That Rock onderhoude gepubliseer van Hoofleiers afkomstig van verskeie hoërskole in Suid-Afrika. Hierdie jaar maak ons weer so en vandag gesels ons met Franco […]
-
Graad 9 VLR – Hoërskool Eldoraigne
Graad 9 VLR. Hoërskool Eldoraigne, Centurion, het 20 seuns en 20 dogters van Graad 9 aangewys as die Graad 9 VLR (Verteenwoordigende Leierraad). Seuns: Dogters: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.hseldo.co.za/ Foto […]
-
Graad 10 VLR – Hoërskool Eldoraigne
Graad 10 VLR. Hoërskool Eldoraigne, Centurion, het 18 seuns en 18 dogters van Graad 10 aangewys as die Graad 10 VLR (Verteenwoordigende Leierraad). Seuns: Dogters: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.hseldo.co.za/ […]
-
Hoofdogter 2025 – Hoërskool Henneman
Hoofdogter 2025. Die afgelope aantal jare het Schools That Rock onderhoude gepubliseer van Hoofleiers afkomstig van verskeie hoërskole in Suid-Afrika. Hierdie jaar maak ons weer so en vandag gesels ons met Daniëlle Myburgh, […]
-
Wagendrift Challenge – Treverton College
Wagendrift Challenge. Photo: Back: Jayden Davis. From left: : Daniella Van Heerden, Jason Reineke, Matteo Cerutti, Brendon Davis. Front: from left: Holly Roos, Sarah Sykes, Julia Parsons The Wagendrift Challenge […]
-
Bethlehem Skole Atletiekbyeenkoms – Laerskool Truida Kestell
Bethlehem Skole Atletiekbyeenkoms. Drie atlete van Laerskool Truida Kestell, Mia Rautenbach, Johnathan Matthew en Rianza Boshoff, het rekords verbeter tydens die Bethlehem Skole Atletiekbyeenkoms. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://truidakestell.co.za/ Foto […]
-
Noordheuwel Top 15 Atletiekbyeenkoms – Hoërskool Nelspruit
Noordheuwel Top 15 Atletiekbyeenkoms. Die Gideonsbende van Hoërskool Nelspruit se atletiekspan wat Woensdag 5 Februarie na Krugersdorp gereis het om aan die jaarlikse prestige Top 15- byeenkoms te gaan deelneem, […]
-
Atletiek SWD – Hoërskool Outeniqua
Atletiek SWD. Ses atlete van Hoërskool Outeniqua in George, het toekennings by Atletiek SWD se prysuitdeling ontvang. Lees meer skolenuus:













