
-
Water polo – Hilton College represent South Africa
Water polo. Hilton College, KZN Midlands, is delighted to celebrate the six boys who have earned selection to represent South Africa in water polo! Congratulations to: The national teams will […]
-
Amajuba Rugbyweek – Bethlehem Voortrekker Hoërskool
Amajuba Rugbyweek. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se o14B/C en o15B rugbyspanne het vanaf 31 Maart tot 2 April aan Hoërskool Volksrust se Amajuba Rugbyweek deelgeneem. Die o14-span is ook aangewys as […]
-
Stillwater Lifesaving – St Dominic’s Priority School
Stillwater Lifesaving. Kendra Begley, student of St Dominic’s Priority School, has made the Eastern Cape Team for Stillwater Lifesaving. She will represent the province in the Junior Ladies Category in […]
-
ASA Kampioenskappe Kaapstad – Hoërskool Kemptonpark
ASA Kampioenskappe Kaapstad. Kempies-atlete het uitstekend presteer by die ASA Kampioenskappe Kaapstad wat die afgelope naweek plaasgevind het: Michael Bekker Anna-Mart Viljoen Natalie Strydom Carla Muller Mia de Jager en […]
-
SASA Kampioenskappe 2025 – Bergsig Akademie
SASA Kampioenskappe 2025. Bergsig Akademie, Rustenburg, spog met 8 atlete in 13 onderskeie items wat Noordwes Provinsie tydens die SASA Kampioenskappe 2025 gaan verteenwoordig. Dié kampioenskappe vind vanaf 2 tot […]
-
Vlak 3 Distrik Swemkampioenskappe – AHMP atlete presteer
Vlak 3 Distrik Swemkampioenskappe. Sewe swemmers van Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria het aan die gesogte Vlak 3 Distrik Swemkampioenskappe by LC de Villiers deelgeneem. Die kampioenskap het 780 swemmers van […]
-
AJ Sportweek Hokkie – Hoërskool Punt
AJ Sportweek Hokkie. Hoërskool Punt se spanne het tydens die AJ Sportweek Hokkie die volgende uitslae behaal. Dag 1 – 28 Maart Dogters: Seuns: Dag 2 – 31 Maart Dogters: […]
-
Hokkietoernooi wenners – Hoër Meisieskool Oranje
Hokkietoernooi wenners – Hoër Meisieskool Oranje se o.18B-hokkiespan het as die Union High se Hokkietoernooi wenners geseëvier. Dit het plaasgevind in Graaff Reinet. Daar was agtien spanne wat aan die […]
-
Internasionale Karate Kampioenskappe – Hoërskool Swartland
Internasionale Karate Kampioenskappe. Twee sussies van Hoërskool Swartland, Anja (matriek 2023) en Dané Styger (graad 11) het deelgeneem aan die Internasionale Karate Kampioenskappe in Okinawa, Japan. Albei het in hul […]
-
Noord/Suid Rugbytoernooi – BVHS teen Hoërskool Duineveld
Noord/Suid Rugbytoernooi. Bethlehem Voortrekker Hoërskool het Hoërskool Duineveld van Upington die stryd aangesé in die NMI Toyota Noord/Suid Rugbytoernooi. Uitslae: Puntemakers vir die 1ste span: Drieë deur BVHS: Doelskoppe deur […]













