
-
JKA Vrystaat Kampioenskappe – Hoërskool Witteberg
JKA Vrystaat Kampioenskappe. Mienke Jordaan, leerder van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, het Saterdag 29 Maart aan die JKA Vrystaat Kampioenskappe deelgeneem. Mienke het uitstekend presteer. Sy het twee silwer medaljes […]
-
Summer Sports – St Benedicts College Bedfordview
Summer Sports. St Benedicts College celebrated the remarkable achievements of the following boys who received their full colours for their outstanding performances in the Summer Sports season. The boys’ commitment […]
-
George Netbaltoer 2025 – Hoërskool Bultfontein
George Netbaltoer 2025. Na vier harde dae van netbal, sluit Bulties se eerste netbalspan hul toer op ‘n hoë noot af. Hulle wen hul laaste groepwedstryd teen Campsbay High School […]
-
SA Skole Atletiekkampioenskappe – Hoërskool Goudveld
SA Skole Atletiekkampioenskappe. Twee atlete van Gouties het reeds hul merk gemaak tydens die SA Skole Atletiekkampioenskappe. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://goudveldhs.co.za/ Foto verskaf
-
Bosveld Hokkieweek – Hoërskool Ben Viljoen
Bosveld Hokkieweek. Die Senior-afdeling van die Bosveld Hokkieweek het Woensdag, 2 April, ten einde geloop met die prysuitdeling wat om 07:00 plaasgevind het. In samewerking met Hubach Hockey Academy is […]
-
Independant Schools Hockey Festival – St Andrew’s School
Independant Schools Hockey Festival. The U14 hockey team of St Andrew’s School Bloemfontein, attended the Independant Schools Hockey Festival (ISHF). The boys won 4 from five games played. Results: Read […]
-
Rondebosch Hokkietoernooi – Worcester Gimnasium
Rondebosch Hokkietoernooi. Die o.16A-seunshokkiespan van Worcester Gimnasium het die afgelope naweek in die Rondebosch Hokkietoernooi gespeel. Uit vyf wedstryde gespeel, het die span in vier van die wedstryde as wenners […]
-
Kloof Netbalfees 2025 – Hoërskool Witteberg
Kloof Netbalfees 2025. Na afloop van die Kloof Netbalfees 2025, aangebied deur Hoërskool Waterkloof in Pretoria, het Witteberg se netbaldogters gewys dat hulle gereed is vir ’n kookwater seisoen. Hiermee […]
-
Jaarlikse Menlopark Netbal Toernooi – Hoër Meisieskool Bloemhof
Jaarlikse Menlopark Netbal Toernooi – Die o.16 en o.18 Hoër Meisieskool Bloemhof netbalspanne het met moeë bene en vol harte teruggekeer na Stellenbosch. Hulle het aan die jaarlikse Menlopark Netbal […]
-
Bloemfontein Laerskole Netbal – Laerskool Truida Kestell
Bloemfontein Laerskole Netbal. Laerskool Truida Kestell, Bethlehem, se 0/10A en 0/11A netbalspanne het deelgeneem aan die Bloemfontein Laerskole Netbal Toernooi vanaf 26-28 Maart in Bloemfontein. The tournament not only enforced […]













