
-
National Top 12 Hockey – Rhenish Girls’ High School
𝗡𝗮𝘁𝗶𝗼𝗻𝗮𝗹 𝗧𝗼𝗽 𝟭𝟮 Hockey. All Three Rhenish Hockey Teams Make National Top 12 Hockey. For the fourth year in a row, Rhenish Girls’ High School, Stellenbosch, dominates the National Top […]
-
Rugbyspelers in Vrystaatspanne – Hoërskool Sentraal
Rugbyspelers in Vrystaatspanne – ‘n Groot skouerklop vir Hoërskool Sentraal se rugbyspelers. Hoërskool Sentraal is ongelooflik trots op hul rugbyspelers wat hul staal op die rugbyveld gewys het. Dit is […]
-
Oceans8 Charity swembyeenkoms – BVHS
Oceans8 Charity swembyeenkoms. ‘n Golwende prestasie vir bewaring! Tussen 14 en 16 Junie het die inspirerende Gaby Bishop, leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, haar moed én spierkrag gewys tydens die […]
-
Eerste hoof van Paarl-skool vir gestremdes sterf op 91
Ellis Barker, die eerste hoof van die Paarl-Skool vir serebraal gestremdes in Brackenfell is op 4 Junie oorlede.
-
Blou Bul Skole-Rugbyspanne – Hoërskool Menlopark
Blou Bul Skole-rugbyspanne. Hoërskool Menlopark is super trots op elke speler wat in die Blou Bul skole-rugbyspanne ingesluit is. Sterkte aan die 22 Menlo-spelers en 4 Menlo-afrigters met hierdie wonderlike […]
-
O.16 Vrystaat Muurbalspan – Hoërskool Fichardtpark
O.16 Vrystaat Muurbalspan. Sebastian Gouws gekies vir o.16 Vrystaatspan. Hoërskool Fichardtpark se trots is weereens op die sportveld bevestig met die nuus dat Sebastian Gouws gekies is om die Vrystaat […]
-
Vrystaat SANEF Show Jumping – Primêre Skool Naudeville
Vrystaat SANEF Show Jumping. Hanno van Jaarsveld, Graad 6-leerder van Primêre Skool Naudeville in Welkom, het ’n besonderse mylpaal bereik deur gekies te word vir die Vrystaat SANEF Show Jumping-span. Hanno […]
-
Then and now – Maritzburg College
Then and now. Photo: E Bester, J Thackwray, C Cherayi, R Armoed and K Dedekind. If you’ve visited the Maritzburg College website, you’ve likely seen the photo above. Maybe you […]
-
Vrystaat Netbalkampioenskap – Primêre Meisieskool Oranje
Vrystaat Netbalkampioenskap. Primêre Meisieskool Oranje blink uit! Op Vrydag, 13 Junie, het die o.13-netbalspan van Primêre Meisieskool Oranje deelgeneem aan die opwindende Vrystaat Netbalkampioenskap. Dit is aangebied by Onze Rust […]
-
Gevegkuns – Hoërskool Bredasdorp presteer
Gevegkuns. Bredasdorp Vegkunstenaars blink nasionaal uit. Hoërskool Bredasdorp spog met trots met twee buitengewone jong gevegkuns atlete. Hulle is lid van die Bredasdorp Zensukai Mixed Martial Arts Academy. Die atlete […]













