
-
School Netball Nationals – Stellenberg High School
School Netball Nationals. Stellenberg storms to Nationals! Stellenberg High School is bursting with pride as their stellar teams raised the Stellenberg flag high at the Western Cape School Championships and […]
-
Vrystaat Skole Rugby – Hoërskool Jim Fouché
Vrystaat Skole Rugby. Hoërskool Jim Fouché vier Vrystaat Skole Rugby trots met 13 uitverkorenes in Provinsiale Spanne. Die Vrystaat Skole Rugbylandskap het onlangs ’n stewige inspuiting van talent gekry toe […]
-
Wes-Kaap Liga-kampioenskap – Hoërskool Durbanville
Wes-Kaap Liga-kampioenskap. Hoërskool Durbanville se o.15, o.17 en o.18’s het die naweek aan die Kay Motsepe en DSTV Wes-Kaap Netballiga-Kampioenskap deelgeneem op Bredasdorp. Durbanville eindig as volg in die Wes-Kaap […]
-
Wenners van Vrystaatbeker – Sekondêre Meisieskool Oranje
Wenners van Vrystaatbeker. Kroonopvolgers! Netbalspanne blink uit as wenners van Vrystaatbeker. Die o.19A- én o.15A-netbalspan het Saterdag geskiedenis gemaak toe albei spanne die Vrystaatbeker se eindstryde in Bethlehem gewen het […]
-
Wes-Kaap Topskole Netbalkampioenskap – Hoër Meisieskool Paarl
Wes-Kaap Topskole Netbalkampioenskap. Netbalglorie vir Hoër Meisieskool Paarl by Topskole-kampioenskap. Hoër Meisieskool Paarl het opnuut gewys hoekom hulle as een van die Wes-Kaap se topsportskole beskou word. Tydens die onlangse […]
-
Junior Springbok – Hoërskool Fichardtpark
Junior Springbok. Hoërskool Fichardtpark is baie trots op Jaco Grobbelaar, oud-skolier, wat gisteraand in Stellenbosch amptelik “gecap” is as ’n Junior Springbok. Jaco speel as slot vir die Bulls. Sterkte […]
-
Junior Springbok Rugby team – Grey College
Junior Springbok Rugby team. Old Greys Shine Bright: Four Make Junior Springboks. It’s a moment of immense pride for Grey College and the greater rugby community. Four 2023 Old Grey […]
-
Eden Gymnastics Team 2025 – York High School
Eden Gymnastics Team 2025. York High’s Katelyn Botes Soars to Success at Eden Gymnastics Trials. Eden Gymnastics Team 2025. York High School’s rising star, Katelyn Botes, has made waves at […]
-
Skolehokkie – Hoërskool Punt is trots op Matth Domingo
Skolehokkie. Hoërskool Punt spog met trotse aanstelling van skolehokkie 1ste span speler as spanbestuurder. Hoërskool Punt, Mosselbaai, dra hul opregte gelukwensinge oor aan een van hul eie eerstespan-hokkiespelers, Matth Domingo. […]
-
Eden Trials Gimnastiek – Langenhoven Gimnasium skitter
Eden Trials Gimnastiek. Langenhoven Gimnaste Skitter by Eden Trials Gimnastiek. Vyf uitmuntende gimnaste van Langenhoven Gimnasium, Oudtshoorn, het onlangs hul staal gewys tydens die Eden Trials in Mosselbaai. Hulle het […]













