
-
Hoofleiers 2025/2026 – Hoër Volkskool Heidelberg
Hoofleiers 2025/2026. Baie geluk aan Hoër Volkskool Heidelberg se hoofleiers wat gekies is vir die termyn 2025/26. Mag julle altyd onthou dat ware leierskap nie gaan oor mag of posisie […]
-
Jaarlikse Monetêre Beleidskomitee-kompetisie – Paarl Gimnasium
Monetêre Beleidskomitee-kompetisie. Paarl Gimnasium Ekonomie-leerders behaal tweede plek in nasionale SARB-kompetisie. Paarl Gimnasium is trots om aan te kondig dat vier van die skool se graad 12-ekonomieleerders as naaswenners aangewys […]
-
Nasionale Landloop Kampioenskap – Hoër Meisieskool Oranje
Nasionale Landloop Kampioenskap – Hoër Meisieskool Oranje spog met ses langasems wat oppad is na die nasionale landloopkampioenskap. Hierdie landloop atlete is gekies om die Vrystaat te verteenwoordig by die […]
-
Fichie Leerderraad 2026 – Hoërskool Fichardtpark
Fichie Leerderraad 2026. Hoërskool Fichardtpark kondig met trots die verkiesing van die Fichie Leerderraad 2026 aan – ‘n groep merkwaardige jong dames en manne wat gekies is om die skoolgemeenskap […]
-
Mpumalanga Landloop – Hoërskool Nelspruit spog met 19 atlete
Mpumalanga Landloop. 🏃♂️ Hoërskool Nelspruit spog met 19 Nellies in Mpumalanga-span! Na ’n opwindende naweek by die Mpumalanga Landloop Kampioenskappe is Hoërskool Nelspruit ongelooflik trots om aan te kondig dat […]
-
Sagtebalspanne maak skoonskip – Hoërskool Die Wilgers skitter
Sagtebalspanne maak skoonskip. Pretoria het behoorlik geruis verlede Vrydag toe Hoërskool Die Wilgers Sagtebalspanne in hul ligawedstryde teen Hoërskool Eldoraigne die veld betree — en met oortuiging elke wedstryd gewen […]
-
Free State Closed Skaakkampioenskappe – Hoërskool Jim Fouché
Free State Closed Skaakkampioenskappe. ♟️ Skaakster skitter op provinsiale verhoog! Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein is trots op een van sy skaak-uitblinkers, HJ de Villiers. HJ het op 15 en […]
-
Springbok Scout award – Rondebosch Boys’ High School
Springbok Scout award. Triple Triumph: Rondebosch Boys’ High Celebrates Springbok Scout Success. Rondebosch Boys’ High School is beaming with pride as three of our exceptional Grade 12 students—James Webb, Luca […]
-
Sentraal Gauteng Ritmiese Gimnastiek – Hoërskool Linden
Sentraal Gauteng Ritmiese Gimnastiek. 🏆 Hoërskool Linden vier ’n ster in hul midde – Jeanne-Marié Kitshoff! 🤸♀️ Hoërskool Linden se Jeanne-Marié Kitshoff het die wêreld van ritmiese gimnastiek behoorlik aan […]













