
-
WonnieJukskei – Hoërskool Wonderboom presteer uitstekend
WonnieJukskei. WONNIEJUKSKEI: ’n Naweek van Triomf en Trots! Die Wonnies het hierdie naweek hul staal gewys op die jukskei-baan en met uitsonderlike resultate huis toe gekom! 🏆 Uitslae: ✨ En […]
-
Vrystaat Rugby A-liga Finaal – Fichies maak geskiedenis
Vrystaat Rugby A-liga Finaal. Na 41 jaar het Hoërskool Fichardtpark die naweek hul naam in die rekordboeke gegraveer tydens die Vrystaat Rugby A-liga Finaal. Elke span het met onwrikbare trots […]
-
‘Vyf’ skitter op verhoog – Hoër Meisieskool Oranje
‘Vyf’ skitter op verhoog – Hoër Meisieskool Oranje se toneelproduksie ‘Vyf’ het geskitter op die ATKV verhoog. Hulle het nie net die verhoog verower nie, maar ook die beoordelaars se […]
-
Vrystaat Skaakproewe – Hoërskool Sentraal in o.18 Skaakspan
Vrystaat Skaakproewe. Sentraal se sterspelers blink uit! Hoërskool Sentraal in Bloemfontein het die naweek rede gehad om trots te wees. Twee van hul talentvolle o.18 skaakspanspelers, Dewald Ebersöhn en Alex […]
-
2025 Growthpoint SA Nationals – Saint Andrew’s squash champ
2025 Growthpoint SA Nationals. 🏆 Saint Andrew’s School, Bloemfontein, Celebrates National Squash Champion Dean Katzin. Saint Andrew’s School, Bloemfontein, is beaming with pride as one of its own, Dean Katzin, […]
-
Rugby Griffons Liga – BVHS swart truie maak trots
BVHS is baie trots op hul rugbyspanne se prestasies by die Rugby Griffons Liga wedstryde. Rugby: Griffons Liga. 🏉 Bethlehem Voortrekker Hoërskool – Griffons Liga O.19A Naaswenners 🏆 Van die […]
-
Muurbal – Midstream College spog met SA Kampioen
Muurbal. Elzandri Janse van Rensburg van Midstream College in Gauteng is as die o.17-Growthpoint SA kampioen aangewys. Elzandri het uitstekende muurbal op die glasbaan by die V&A Waterfront gespeel, en […]
-
Jaarlikse Interskole skitter – Oranje en Bloemhof Meisieskole
Jaarlikse Interskole skitter. Oranje en Bloemhof Skitter in Jaarlikse Interskole: ’n Fees van Vrouesport. Die jaarlikse interskole-byeenkoms tussen Hoër Meisieskool Oranje en Hoër Meisieskool Bloemhof het vanjaar weer bewys waarom […]
-
Netbal o.15 SA Kampioene – Helpmekaar Kollege skitter
Netbal o.15 SA Kampioene. 🏆 Helpmekaar Kollege kroon o.15-span as SA Kampioene! Helpmekaar Kollege se o.15-netbalspan het hul merkwaardige talent en deursettingsvermoë ten toon gestel. Dit was tydens die Suid-Afrikaanse […]
-
Uitvoerende Komitee-lede 2026 – Hoërskool Warmbad
Uitvoerende Komitee-lede 2026. 🎉 Veels geluk aan Hoërskool Warmbad se nuwe Uitvoerende Komitee-lede vir 2026! Foto van links: dogters: Kamilah Malepane, Zoey Brent-Meek, Nonini Mahlaula, Yolindi Coetzee, Katlego Masalesa, Chené […]













