
-
Round Robin Tennistoernooi – Welkom Volkskool
Round Robin Tennistoernooi. 🎾 Uitstekende Prestasie deur Daniel Venter by Round Robin Tennistoernooi. Daniel Venter, ’n talentvolle jong tennisspeler van Welkom Volkskool, het tydens die afgelope skoolvakansie aan die Round […]
-
Afrika Atletiekkampioenskappe – Hoërskool Gimnasium Paarl
Afrika Atletiekkampioenskappe. 🏆 Afrika se 7-kamp koningin! Anja Smit van Hoërskool Gimnasium Paarl het geskiedenis gemaak toe sy as die algehele wenner aangewys is in die 7-kamp by die Afrika […]
-
DKA Netherlands Cricket Tour – Hoërskool Sentraal
DKA Netherlands Cricket Tour. 🏏Sentraal-leerder verteenwoordig SA op internasionale kriekettoer. Aldo Bezuidenhout, ‘n talentvolle jong krieketspeler van Hoërskool Sentraal in Bloemfontein, is tans besig om sy vaardighede op internasionale vlak […]
-
AGA Wêreldkampioenskappe 2025 – Bergsig Akademie
AGA Wêreldkampioenskappe 2025. Bergsig Akademie skiet reguit na internasionale roem! 🎯 Die AGA Boogskiet Wêreldkampioenskappe 2025 word vanjaar met trots in Walvisbaai, Namibië aangebied van 24 tot 26 Julie. Hierdie […]
-
Irene Seymore Netbaltoernooi 2025 – Hoër Volkskool Potchefstroom
Irene Seymore Netbaltoernooi 2025. – ‘n Viering van Talent, Passie en Prestasie. 🏐 Die jaarlikse Irene Seymore Netbaltoernooi het weereens sy reputasie bevestig as een van die hoogtepunte op Hoër […]
-
Junior Springboks end 13-year wait with thrilling World Championship victory
The Junior Springboks have broken a 13-year championship drought, defeating New Zealand 23-15 in a pulsating World Rugby U20 Championship final.
-
KZN Coastals Hockey – Ashton International College Ballito
KZN Coastals Hockey. KZN Coastals Hockey Achievements – July 2025. Ashton International College Ballito is thrilled to celebrate the incredible achievements of their Senior College girls who proudly represented KZN […]
-
Afrika Atletiekkampioenskappe – Hoër Landbouskool Boland
Afrika Atletiekkampioenskappe. Silwer vir Francois Pietersen! Baie geluk aan Francois Pietersen van Hoër Landbouskool Boland, wat op 18 Julie 2025 ’n silwermedalje verower het in die onder-18 hamergooi vir seuns […]
-
Gauteng Provinsiale 0.15 rugby – Hoërskool Bastion
Gauteng Provinsiale 0.15 rugby. Annebella (Bella) van Wyngaard van Hoërskool Bastion in Roodepoort, Gauteng, het haar merk gemaak op die rugbyveld. Sy is ná twee intense rondtes proewe gekies vir […]
-
Afrika-Atletiekkampioenskappe – Paarl Gimnasium wen goud
Afrika Atletiek kampioenskappe. Baie geluk aan Jacobus van der Merwe van Hoërskool Paarl Gimnasium wat ’n uitmuntende prestasie behaal het by die O.20 Afrika-atletiekkampioenskappe! Jacobus het die goue medalje in […]













