
-
O.16B Noord-Vrystaat Hokkiespan – Hoërskool Witteberg
O.16B Noord-Vrystaat Hokkiespan. Wittebergers blink uit op nasionale sportverhoog 🏑 Drie talentvolle hokkiespelers van Hoërskool Witteberg in Bethlehem — Thenjiwe Mgnica, Miecke Lombard en Lizé Sieberhagen — het hul merk […]
-
Afrika Atletiekkampioenskap – Afrikaanse Hoër Seunskool skitter
Afrika Atletiekkampioenskap – Twee uitmuntende atlete van die Afrikaanse Hoër Seunskool, Emil Els (graad 10) en Werner Gouws (graad 12), het onlangs Suid-Afrika se naam hoog gehou. Hierdie twee Affie […]
-
Provinsiale Hokkietoernooie – Hoërskool Randburg skitter
Provinsiale Hokkietoernooie. 🏑 Hoërskool Randburg skitter op Provinsiale vlak – ’n Ware Fees van Talent en Toewyding! Hoërskool Randburg se hokkiespelers het nie net hul staal gewys nie. Hulle het […]
-
Afrika Junior Atletiekbyeenkoms – Hoërskool Outeniqua skitter
Afrika Junior Atletiekbyeenkoms. Hoërskool Outeniqua se Kwagga-atlete skitter op die Afrika Junior Atletiekbyeenkoms! Die Kwaggas het hul merk gemaak op die kontinentale verhoog met uitmuntende prestasies by die Afrika Junior […]
-
Uitvoerende Komitee en Koshuisleiers – Merensky Landou Akademie
Uitvoerende Komitee en Koshuisleiers – Merensky Landbou Akademie het die naweek gestraal met die verkiesing van hul dinamiese nuwe Uitvoerende Komitee en Koshuisleiers vir die 2025/2026-termyn! Tydens ‘n inspirerende opleidingskamp […]
-
Vrystaat Stoei – Hoërskool Hennenman
Vrystaat Stoei. 🥇 Dian Coetzee blink uit op die stoeimat! Hoërskool Hennenman se Dian Coetzee het Saterdag, tydens die Vrystaat Stoei tweede liga stoeikampioenskappe sy merkwaardige talent en toewyding ten […]
-
World Dance Movement International – Rhenish Girls’ High School
World Dance Movement International. Kristina van Wyk dances Her Way to Silver in Italy. Rhenish Grade 8 learner, Kristina van Wyk, has pirouetted her way onto the international stage. She […]
-
African Athletic Championships – Rhenish Girls’ High School
African Athletic Championships. Bronze Glory for Nicola van der Merwe at African Championships! Rhenish Girls’ High School’s rising star, Nicola van der Merwe, has clinched a bronze medal in the […]
-
SA Hockey – Eunice High School represents SA on national stage
SA Hockey. Eunice Hockey Stars Shine Bright After IPT Selections. Following the thrilling conclusion of the annual Interprovincial Tournaments (IPTs), several Eunice senior players have earned the honor of representing […]
-
Vrystaat stoei – Grey Kollege Primêr
Vrystaat stoei. 🏆 Joshua Pienaar blink uit! Joshua Pienaar, ’n talentvolle jong atleet van Grey Kollege Primêr, blink uit by Vrystaat stoei byeenkoms. Joshua het Saterdag deelgeneem aan die Vrystaat […]













