
-
Rugbyhelde na Namibië – Hoërskool Driehoek rugby skitter
Rugbyhelde na Namibië. 🏉 Hoërskool Driehoek juig vir sy rugbyhelde! Die atmosfeer by Hoërskool Driehoek, Vanderbijlpark, is elektries van trots en opwinding! Twee van hul uitblinkers, Billy Brits en Willie […]
-
Atletiek COSASSA Spele – Bethlehem Voortrekker Hoërskool
Atletiek COSASSA Spele – Bethlehem Voortrekker Hoërskool is besonder trots hul op atleet- sensasie Cara Rautenbach wat hoog vlieg vir Suid Afrika! Cara Rautenbach, is ’n talentvolle hoogspring-atleet. Sy is […]
-
Telkom Netball National Champs – Edenvale High School
Telkom Netball National Champs. Edenvale High’s Shiloh shines on the National Stage! A massive round of applause to Shiloh from Edenvale High School. Shiloh’s outstanding performance at the 2025 U18 […]
-
Sentraal-Gauteng Tennisspan – Hoërskool Linden tennis skitter
Sentraal-Gauteng Tennisspan. Jané Serfontein, graad 10 leerder van Hoërskool Linden in Gauteng, is onlangs na afloop van die Sentraal-Gauteng proewe as die nr. 4-tennisspeelster vir die o.19A Sentraal-Gauteng tennisspan gekies. […]
-
Squash IPTs – Eunice High School girls Shine
Squash IPTs. Eunice Girls Shine at National Squash IPTs. National Squash IPTs Five talented squash players from Eunice High School made a powerful impression at the 2025 U16 Interprovincial Squash […]
-
Nika Coertzen Hockey Festival – Eunice High School
Nika Coertzen Hockey Festival. Primary School Hockey Shines at Nika Coertzen Festival in Bloemfontein. Photo: Back: Mia van Wyk (Mascot), Braam van Wyk (Coach), Mikaylah Ditira, Amy Groenewald, Gabby Garau, […]
-
Netbaltalente skitter nasionaal – Merensky Landbou Akademie
Netbal-talente skitter nasionaal. Plasie netbaltalente skitter nasionaal tydens vakansie-toernooie. Merensky Landbou Akademie, Tzaneen, se netbaldogters het Limpopo met ware toewyding en trots verteenwoordig tydens twee spogtoernooie gedurende die wintervakansie – […]
-
Skoolhoof verwelkom – Hoërskool Hugenote Mnr Moorcroft
Skoolhoof verwelkom. 🎉 Welkom, Mnr. Jaques Moorcroft! “Met opregte vreugde en dankbaarheid verwelkom ons u as die nuwe skoolhoof van ons geliefde Hoërskool Hugenote.” Hoërskool Hugenote is ’n instelling wat […]
-
Finsbary Krieket-liga – Hoërskool Wesvalia skitter
Finsbary Krieket-liga. 🎉 Wesvalia Vier Kwartaal se Eerste Promosie! 🏏 Die trots van Hoërskool Wesvalia bruis oor ná ’n fenomenale oorwinning deur hul 1ste krieketspan in die Promosie-relegasie wedstryd van […]
-
Eastern Province (EP) hockey – DSG Makhanda excels
Eastern Province (EP) hockey. 🏑 DSG Shines in Eastern Province Hockey Representation. Five EP Captains. Two EP Coaches. One EP Team Manager. All from DSG — The Diocesan School for […]













