
-
Western Cape Gymnastics Trials – York High School soars to Gold
Western Cape Gymnastics Trials. York High’s Katelyn Botes Soars to Gold On Saturday, 19 July 2025, York High School’s very own Katelyn Botes dazzled the judges and dominated the floor […]
-
WP Short Course Champs – Curro Hermanus made champs
Western Cape Short Course. Primary School swimming news: Making Waves at the Champs! Two Grade 7 rising stars, Ben Jooste and Ryn Abrie, made a big splash at the Western […]
-
Van rekord tot erfenis – Hoërskool Helpmekaar Kollege
Van rekord tot erfenis – ‘n Ikoniese ontmoeting het hom by die Helpmekaar Kollege vandag afgespeel. Die jaar is 1994. ’n Jong seun van 17 jaag oor die baan by […]
-
ECHS Hokkietoernooi – Primêre Meisieskool Oranje skitter
ECHS Hokkietoernooi. 🏑 Oranje se jong hokkie-sterre skitter by ECHS-toernooi! Primêre Meisieskool Oranje in Bloemfontein se o.12A en -B, asook o.13A en -B hokkiespanne het tydens die vakansie hul staal […]
-
SA o.18 Rugbyspan – Grey Kollege Rugbynuus
SA o.18 Rugbyspan. Baie geluk aan die vier Grey Kollege spelers wat gekies is vir die SA o.18 Rugbyspan! Lamla Mgedezi, AJ Meyer, Ethan Adams en JG Badenhorst (bevorder vanaf […]
-
SA o.18-Rugbyspanne – Hoërskool Gimnasium Paarl
SA o.18-Rugbyspanne. 🏉 Paarl Gimnasium se sterre skitter op internasionale rugbyverhoog! Hoërskool Gimnasium Paarl het rede om uiters trots te wees: vyf van hul talentvolle rugbyspelers is verkies tot die […]
-
Awarded Rugby Colours – St Andrew’s College Excel
Awarded Rugby Colours. 🏉 Congratulations to Our Rugby Colours Recipients. St Andrew’s College, Grahamstown (Makhanda), proudly celebrates the outstanding achievements of the following students who have been Rugby Colours awarded: […]
-
Afrika o.18o.20-atletiekkampioenskappe – Hoër Meisieskool Oranje
Twee Oranje-atlete skitter op Afrika verhoog – ‘n ware trotse oomblik vir Bloemfontein! Wanneer jy dink aan toewyding, talent en deursettingsvermoë, kan jy nie anders as om aan Cara Smith […]
-
Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg
Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met […]
-
O.16A Rugbyspan – Hoërskool Piet Retief
O.16A Rugbyspan – Hoërskool Piet Retief is baie trots op hul o/16A rugbyspan wat geskiedenis gemaak het! Hulle is nou amptelik as die 29ste beste rugbyspan in die land erken! […]













