
-
Hokkie-liga – Hoërskool Fichardtpark Derde Span Vier Fees
Hokkie-liga. 🏑Baie geluk aan Hoërskool Fichardtpark se derde meisies-hokkiespan. Hierdie meisies het met deursettingsvermoë en spanwerk hul plek in die liga-finaal verseker! Hierdie prestasie is ‘n bewys van harde werk, […]
-
SANESA Qualifier 5 – Hoërskool Jim Fouché, Chy-Ann Muller
SANESA Qualifier 5. Hoërskool Jim Fouché skitter op die arena! 🐎 Op 26 en 27 Julie het die talentvolle ruiter Chy-Ann Muller, ’n trotse leerder van Hoërskool Jim Fouché in […]
-
Netbalvuurwerk vir Riversdal – Hoërskool Langenhoven
Netbalvuurwerk in Riversdal. Op Vrydag, 25 Julie, het Hoërskool Langenhoven se netbalsterre hul vaardighede ten toon gestel in ’n aksiebelaaide sportdag teen die formidabele Hoërskool Hugenote van Wellington — ’n […]
-
Don’t wait, asks WCED: School transfer applications for next year open on Monday 4 August
Parents and caregivers wishing to apply for school transfers for the 2026 academic year will be able to do so from Monday 4 to Monday 18 August.
-
Eisteddfod 2025 – Hoërskool Stellenbosch
Eisteddfod 2025 – Saterdag, 26 Julie was ‘n aand van kultuurviering tydens die Eisteddfod 2025. Die klanke van talent het die Stellenbosch Eisteddfod 2025 gevul soos musiek in ‘n ou […]
-
WP Hengelprestasies – HTS Drostdy trots op hengel-prestasies
WP Hengelprestasies. 🎣 HTS Drostdy – Hengelprestasies. HTS Drostdy, Worcester, is ongelooflik trots op hul hengelaars wat onlangs tydens die WP-prysuitdeling met verskeie toekennings vereer is en ingesluit is in […]
-
Skole-hokkie – Hoërskool Langenhoven teen Hoërskool Drostdy
Skole-hokkie. 🏑 Langenhoven Hokkie verteenwoordig Riversdal met gees en trots teen Drostdy van Worcester Hoërskool Langenhoven van Riversdal het verlede week hul sportgees ten toon gestel toe hul meisieshokkiespanne en […]
-
Koringaar-Tennistoernooi – Laerskool Truida Kestell
Koringaar-Tennistoernooi – Foto: Voor: Lance Kriek; JG Blignaut; Emma Strydom; Colene Koch; Müller Bosch; Liza Odendaal; De Wet Labuschagne; Zené Barends; Le Roux Wigget. Agter: Fouché Vermeulen; Cornel Ferreira; Linzi Botha; […]
-
Service Awards Celebration – York High School
Service Awards Celebration. A heartfelt congratulations to the exceptional Grade 12 learners who have earned Full Colours and Half Colours at the Service Awards Celebration. These awards recognise not just […]
-
Africa Dance Championships – Primêre Meisieskool Oranje blink uit
Africa Dance Championships. Denise Breytenbach, Primêre Meisieskool Oranje, het gedurende die afgelope vakansie aan verskeie internasionale danskompetisies deelgeneem, insluitend die Africa Dance Championships. Sy het Suid-Afrika in drie nasionale spanne […]













