
-
SA Junior Women’s Hockey – Rhenish Girls’ High School delighted
SA Junior Women’s Hockey. 🏑 Sport Achievement: National Team Selection for Leah du Plessis! Rhenish Girls’ High School, Stellenbosch, is thrilled to announce that Leah du Plessis (Grade 12) has […]
-
Leadership team 2026 – Grey College Primary Delighted
Leadership team 2026. Grey College, Bloemfontein, is delighted to introduce the leadership team for 2026. We wish these three exceptional young leaders every success as they represent the values and […]
-
Departementshoof Fisiese Wetenskap – Hoërskool Witteberg
Departementshoof Fisiese Wetenskap. Hoërskool Witteberg is verheug om aan te kondig dat me. Elicia Visagie amptelik aangestel is as die nuwe Departementshoof vir Fisiese Wetenskap. Me. Visagie, ’n trotse oudskolier […]
-
Afrika Gevegkuns (Martial art) – Hoërskool Jim Fouché leerders skitter
Afrika Gevegkuns (Martial art) – Hoërskool Jim Fouché leerders skitter. Twee talentvolle leerders van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein, Denica Scheepers en Janco Scheepers, het op 27 September met trots […]
-
Matriekafskeid glans en swier – Hoërskool Strand
Matriekafskeid glans en swier – Hoërskool Strand se matriekafskeid se glans en swier was die regte kombinasie. Met die matriekafskeid het die matrieks bewys dat styl en elegansie die perfekte […]
-
Vreesloos 2025: Durbies, Brakkies, Stellies en DF-ers slaggereed vir finaal
Die hoërskole DF Malan, Stellenberg, Durbanville en Brackenfell sê mekaar die naweek die stryd aan in die eindronde van Radio Tygerberg 104FM se Vreesloos-kompetisie.
-
World Cross Country Championships – Paarl Girls’ High is thrilled
World Cross Country Championships. Anke Stander en Lara Stander van Hoër Meisieskool Paarl is deur Athletics South Africa (ASA) genooi om deel te neem aan die wêreld landloopproewe wat in […]
-
Prefects selected for 2026 – Selborne College proudly presents
Prefects selected for 2026. Selborne College is proud to announce its newly elected Prefect Body for 2026! This achievement reflects your outstanding leadership potential, commitment to your school community, and […]
-
SWD o.17 Sewes Rugbyspan – Hoërskool Outeniqua
SWD o.17 Sewes Rugbyspan. Baie geluk, Kwaggas. Hoërskool Outeniqua, George, is ongelooflik trots op hul sterre wat verkies is tot die SWD o.17 sewes rugbyspan! Hierdie talentvolle span gaan van […]
-
Junior skut van Oos-Vrystaat in die kol met vyfde plek op wêreldranglys
Hy het die algehele 49ste plek in die wêreld ingeneem, uit die 405 produksieskuts wat in dié afdeling meegeding het.













