
-
VCSV 2026 kringleier inhuldiging – Hoërskool Transvalia
VCSV 2026 kringleier inhuldiging. Op 30 September het die Kringleier-inhuldiging plaasgevind by NG Suidgemeente, Vanderbijlpark. Hierdie spesiale geleentheid het die leerders herinner aan die roeping van ’n ware Christelike leier: […]
-
SACEE Creative Writing – Kingswood College gets superior results
SACEE Creative Writing. Congratulations to the talented pupils of Kingswood Junior School and Kingswood Senior School. Zoë Katherine Grové, Akudo Nwaogu, Zoë Sinclair, and Ben Naudé have distinguished themselves in […]
-
Monnas Matriekafskeid – Hoërskool Monument
Monnas Matriekafskeid – Welkom by Hoërskool Monument se matriekafskeid. Dit was ‘n aand van Glans en Gees, ’n viering van styl, herinneringe en die begin van ’n nuwe reis. Vandag […]
-
Onsekerheid rondom poste bewys kommerwekkende gebreke in onderwysstelsel, sê Fedsas
“Onsekerheid heers weens onderwysamptenare se onvermoë om te voldoen aan, en in sommige gevalle blatante minagting van, statutêre prosesse.”
-
Goudveld Kunste Akademie – Hoërskool Goudveld skitter
Goudveld Kunste Akademie. Baie geluk aan die talentvolle leerders van ons Kunste Akademie wat Hoërskool Goudveld én die Vrystaat met trots verteenwoordig het. Dit was tydens die nasionale rondte van […]
-
Ingenieursgrafika en -Ontwerp – Hoërskool Kemptonpark skitter
Ingenieursgrafika en -Ontwerp. Hoërskool Kemptonpark leerders skitter in IGO-kompetisie. Op 24 September het twee briljante Graad 11-leerders van Hoërskool Kemptonpark, Daniel de Jager en Arno Lourens, saam met hul toegewyde […]
-
Dogterskrieket Motheo-spanne – Hoërskool Sentraal krieketsterre
Dogterskrieket Motheo-spanne. Hoërskool Sentraal in Bloemfontein is uiters trots op vier van sy talentvolle Tralie dogterskrieketspelers wat onlangs gekies is vir die onderskeie Motheo-distrikspanne. Hierdie merkwaardige prestasie is ’n bewys […]
-
2026 Leadership Announcement – Rhenish Girls’ High delighted
2026 Leadership Announcement. Congratulations to all the Rhenishers appointed to leadership positions for 2026. We are incredibly proud of you and wish you every success as you embrace these roles. […]
-
SA Junior Women’s Hockey – Rhenish Girls’ High School delighted
SA Junior Women’s Hockey. 🏑 Sport Achievement: National Team Selection for Leah du Plessis! Rhenish Girls’ High School, Stellenbosch, is thrilled to announce that Leah du Plessis (Grade 12) has […]













