
-
Bokkieweek Natal-hokkiespan – Laerskool Truida Kestell
Bokkieweek Natal-hokkiespan. 🎉 Baie geluk aan Mia Coetzee! Mia het tydens die vakansie die o.14 Natal-hokkiespan met trots verteenwoordig by die jaarlikse Bokkieweek. Wat ’n ongelooflike prestasie! Truidjies is uiters […]
-
Driven to excel – Treverton student received Laurel Award
Duathlon Excellence. Jason Reineke Honoured with Laurel Award for Duathlon Excellence. Treverton College, Mooi River, proudly celebrates student-athlete Jason Reineke, who was presented with the prestigious Laurel Award in recognition […]
-
Suid-Afrikaanse Duathlon-kampioenskappe – Hoërskool Sentraal
Suid-Afrikaanse Duathlon-kampioenskappe. 🎉 Prestasies om op trots te wees! Hoërskool Sentraal, Bloemfontein, is baie trots op twee van sy uitblinkers, Corlia en Esmarie van der Merwe, wat onlangs aan die […]
-
SA o.19 Netbal-Kampioenskap – Hoërskool Gimnasium Paarl
SA o.19 Netbal-Kampioenskap. Hoërskool Gimnasium Paarl het ‘n uitsonderlike prestasie behaal tydens die SA o.19 Netbal-Kampioenskap, waar hul o.19A-netbalspan met ware vasberadenheid en sportmanskap op die baan gestaan het. Die […]
-
SA Nasionale Skole Netbalkampioenskap – Oranje Primêr
SA Nasionale Skole Netbalkampioenskap. 🏐 Oranje se o.13A-netbalspan blink uit op nasionale vlak! Primêre Meisieskool Oranje se o.13A-netbalspan het 25 en 26 Julie aan die SA Nasionale Skole Netbalkampioenskap in […]
-
Con Spirito – Langenhoven Gimnasium
Con Spirito – Die talentvolle Janien Müller, leerder van Langenhoven Gimnasium in Oudtshoorn het die kunswêreld behoorlik laat regop sit. Haar uitsonderlike deelname aan die provinsiale rondte van Con Spirito […]
-
Alex Forbes-Skaaktoernooi – Potch Gimnasium wen ses uit sewe
Alex Forbes-Skaaktoernooi. Die Gimmie-skaakspan het tydens die Alex Forbes Skaaktoernooi uitstekende spel gelewer en hul skool met trots verteenwoordig. Hierdie toernooi, wat aanlyn plaasgevind het, was ’n kwalifiserende kampioenskap en […]
-
English First Additional Language – Hoërskool Outeniqua skitter
English First Additional Language. 🎓 Outeniqua-leerder blink uit in Engelse Olimpiade. Ogilvie Botha, leerder van Hoërskool Outeniqua in George, het die land laat kennis neem van sy talent en toewyding. […]
-
SA Mathematical Olympiad – Kearsney College excels in academics
SA Mathematical Olympiad. 🎓 Kearsney College Learners Excel in National Maths and History competitions. Photo: Oliver Tubb was named the top KZN pupil in the national History Olympiad. Kearsney College, […]
-
Jeugkampioenskap Kyalami Equestrian Park – Welkom Gimnasium
Jeugkampioenskap Kyalami Equestrian Park. Gimmies blink uit by nasionale jeugkampioenskap! Janke Rossouw en Karlien van Jaarsveld van Welkom Gimnasium het onlangs deelgeneem aan die Jeugkampioenskap Kyalami Equestrian Park in Johannesburg, […]













