
-
Klokseremonie – Grey Kollege klas van 2025
Klokseremonie. Klas van 2025. Gistermiddag het die ou klok weer gelui — ‘n simbool van afskeid, herinnering en nuwe begin. Die skool het met trots en emosie totsiens gesê aan […]
-
ATKV Uitklop Spelkompetisie – Hoërskool Fichardtpark
ATKV Uitklop Spelkompetisie – Hoërskool Fichardtpark is besonder trots op hul leerders wat deelgeneem het aan die ATKV Uitklop Spelkompetisie se finaal. Fichies het onlangs hul Spelmeesters van formaat in […]
-
Matriekraad 2026 – Welkom Gimnasium kondig met trots aan
Matriekraad 2026. Lei met moed, vriendelikheid en visie – die toekoms begin by julle. Met trots en opgewondenheid kondig Welkom Gimnasium die lede van die Matriekraad 2026 aan! Hierdie groep […]
-
School Prefects 2026 – Grey High School proud of new prefects
School Prefects 2026. Grey High School Announces 2026 Prefect Body at Valediction Service. In a momentous celebration of leadership and legacy, Grey High School, Gqeberha, proudly unveiled its Prefect Body […]
-
Umalusi gives end-of-year matric exams the green light for 2025
More than one million Grade 12 learners will write 2025 end-of-year exams across 9 100 centres after Umalusi gave the green light.
-
SANESA Nasionale Kampioenskappe – Primêre Skool Naudeville
SANESA Nasionale Kampioenskappe. Naudeville Ruiters Skitter by SANESA Nasionale Kampioenskappe!🐎 Tydens die vakansie van 7–11 Oktober het Naudies se talentvolle ruiters hul staal gewys by die SANESA Nasionale Kampioenskappe wat […]
-
Toneelfinaal 2025 magnetiese fees – ATKV Tienertoneel
Toneelfinaal 2025 magnetiese fees. Danksy magnetiese tieners en tjokkers wat met hul passie die verhoog onweerstaanbaar gemaak het, moes ’n swaargewig-beoordelaarspaneel behoorlik kopkrap om die wenners van die gewilde ATKV-Tienertoneel- […]
-
O.19 IPT Gholfspan – Hoërskool Fichardtpark
O.19 IPT Gholfspan – Hoërskool Fichardtpark is trots om aan te kondig dat Gerald Fowler gekies is vir die Vrystaat se o.19 IPT-gholfspan! Gerald is as deel van die Vrystaat […]
-
Vrystaat Interprovinsiaal Tweekamp – Hoërskool Jim Fouché
Vrystaat Interprovinsiaal Tweekamp. Uitmuntende prestasie deur JF-leerders! Hoërskool Jim Fouché is uiters trots op Dian Lotriet en Franzelle Barnard. Hierdie twee skitterende atlete het op 4 Oktober ’n tweede plek […]













