
-
Matriek Uitstapdag & Klokseremonie – Hoërskool Outeniqua
Matriek Uitstapdag & Klokseremonie. Vanoggend, Vrydag 17 Oktober, het Hoërskool Outeniqua, George, se matriekgroep van 2025 hul laaste skooldag op ’n gedenkwaardige manier gevier. Die dag het afgeskop met ’n […]
-
Koshuisleiers vir 2026 – Hoërskool Hoopstad kondig met trots aan
Koshuisleiers vir 2026. Met groot opgewondenheid en trots stel Hoërskool Hoopstad hul nuwe span koshuisleiers bekend — leerders wat met toewyding, leierskap en integriteit die pad vorentoe sal lei. 🌟 […]
-
2025 Matrieks laaste skooldag – Hoërskool Jim Fouché groet
2025 Matrieks laaste dag. Afskeid aan die 2025-matrieks van Hoërskool Jim Fouché. Vandag staan julle op die drumpel van ’n nuwe reis. Die gange van Jim Fouché het jul lag, […]
-
Geslote Skaaktoernooi – Primêre Skool Naudeville presteer
Geslote Skaaktoernooi. Naudies is baie trots op Eugene Smith, ’n Graad 4-leerder. Hy het op Saterdag, 4 Oktober, aan die Geslote Skaaktoernooi deelgeneem by die Tegniese Hoërskool Welkom. Hierdie toernooi […]
-
SA Junior Nasionale Pluimbalgroep – Hoërskool Jim Fouché
SA Junior Nasionale Pluimbalgroep. Christiaan Botha, ’n Graad 12-leerder van Hoërskool Jim Fouché, het pas ’n uitsonderlike mylpaal bereik — hy is gekies as lid van die Suid-Afrikaanse Junior Nasionale […]
-
Nasionale Gimnastiekkampioenskappe – Hoërskool Jim Fouché
Nasionale Gimnastiekkampioenskappe. Hoërskool Jim Fouché blink uit in Gimnastiek. Hayleigh Parker en Ansje Bekker, twee talentvolle leerders van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein, het onlangs hul Vrystaat-kleure verwerf vir deelname […]
-
Curro Clash 2025 – Curro Aurora hosts Best Young Gamers
Curro Clash 2025. A Record-Breaking Stage for Skill. In a dazzling display of digital prowess and youthful determination, the 2025 Curro Clash National LAN has officially wrapped up at Curro […]
-
Van chemoterapie tot wetenskapkampioen: tiener se wonderverhaal
Net ‘n paar jaar ná chemoterapie het Zachary “Zhara” du Toit topwetenskaplike prestasie by die internasionale wetenskapsskou behaal.
-
Head of Charles Regatta – St Andrew’s College takes on Regatta
Head of the Charles Regatta. St Andrew’s College, Grahamstown, has proudly sent a contingent of rowers to compete in one of the world’s most prestigious rowing events. The Head of […]
-
Hoofleiers 2026 – Hoërskool Langenhoven kondig met trots aan
Hoofleiers 2026. Met groot trots het Hoërskool Langenhovenhul hoofleiers 2026 aangekondig. Baie geluk aan elkeen van julle met hierdie besondere eer! Mag julle met integriteit, empatie en toewyding lei — […]













