Hoofleiers 2026 - Hoërskool Langenhoven kondig met trots aan
Hoofleiers 2026 – Hoërskool Langenhoven kondig met trots aan

Hoofleiers 2026 – Hoërskool Langenhoven kondig met trots aan


Hoofleiers 2026. Met groot trots het Hoërskool Langenhovenhul hoofleiers 2026 aangekondig.

  • Hoofseun: Hendrik van Zyl
  • Hoofdogter: Kim Cloete
  • Onderhoofseun: Stiaan Meyer
  • Onderhoofdogter: Anzé Gildenhuys
  • Hoofleiers van Huis CJ Pauw: Stiaan Meyer en Monja Stemmet

Baie geluk aan elkeen van julle met hierdie besondere eer!

Mag julle met integriteit, empatie en toewyding lei — en ander én julself inspireer om altyd jul beste self te wees. Julle is die voorbeeld en die stem van ’n nuwe generasie Langenhoven-leiers.

Ons sien uit na alles wat julle saam gaan bereik. Die toekoms lyk blink met julle aan die stuur!

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://langenhovenhs.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article