
-
Simbine Classic Shootout – OMS Rumé Burger Skitter
Rumé Burger breek SA-rekord op Simbine Classic Shootout Met net een dag oor voor haar 18de verjaardag het Rumé Burger van Hoër Meisieskool Oranje ’n prestasie behaal wat haar naam […]
-
Midmar Myl 2026 – Hoërskool Witteberg presteer
Midmar Myl 2026. Baie geluk aan die Witteberg-leerlinge wat gister die wêreldbekende Midmar Myl met glans voltooi het: Witteberg is ongelooflik trots op julle deursettingsvermoë en sportmansgees! ✨ ’n Spesiale […]
-
South African Fencing Squad – Northwood School delighted
South African Fencing Squad. A huge congratulations to Christian Johnson, whose talents continue to shine across multiple arenas. Christian has been selected to represent South Africa as part of the […]
-
Challengers Hockey Cup – Hoërskool Jim Fouché blink uit
Challengers Hockey Cup. Die seuns- en dogters tweede hokkiespanne van Hoërskool Jim Fouché, Bloemfontein, het die afgelope naweek aan die gewilde Challengers Cup deelgeneem. ’n Hoogtepunt van die naweek was […]
-
Successful Interhouse Athletics Meeting – Pearson High School
Successful Interhouse Athletics Meeting. Pearson High School, Gquberha, proudly hosted one of its finest Interhouse Athletics Meetings at Nelson Mandela University. The event was a resounding success and will undoubtedly […]
-
DTBS 2026: Stellies wen atletiek, DF maak skoonskip op pawiljoen
Stellenberg het die atletiek gewen terwyl DF Akademie koning gekraai het op die pawiljoen deur beide die Flashes- en Geesbeker op te raap.
-
Rubik’s Cube – Juandré Jacobs van Hoërskool Eldoraigne skitter
Rubik’s Cube. Juandré Jacobs is blitsig met ‘n Rubik’s Cube. Juandré Jacobs, ’n Graad 8-leerder, het die afgelope naweek aan die Cubestuff Challenge Q1 deelgeneem – en sy prestasie was […]
-
Skole Krieket – Hoërskool Fichardtpark teen Jim Fouché
Skole Krieket. 🏏 Eerste span krieket – 50 beurte. Die groot krieketstryd van Bloemfontein het vandag, 7 Februarie plaasgevind toe Hoërskool Fichardtpark en Hoërskool Jim Fouché mekaar die stryd aangesê […]
-
WATCH: Schools bring local flair to DTBS Flashes 2026
Four northern suburbs high schools competed at DTBS Flashes 2026 at Cape Town Stadium, showcasing local South African flair and themes.
-
School placement crisis hits Kraaifontein’s growing communities
An education crisis has emerged in Cape Town’s Bloekombos and Wallacedene communities, where scores of children remain without high school placements.













