Midmar Myl 2026 - Hoërskool Witteberg presteer
Midmar Myl 2026 – Hoërskool Witteberg presteer

Midmar Myl 2026 – Hoërskool Witteberg presteer


Midmar Myl 2026. Baie geluk aan die Witteberg-leerlinge wat gister die wêreldbekende Midmar Myl met glans voltooi het:

  • Elmè Swanepoel
  • Eduan Swanepoel
  • Jemma Orsmond
  • Jouka Fourie
  • Helena Hills
  • Wihann Lemmer

Witteberg is ongelooflik trots op julle deursettingsvermoë en sportmansgees!

✨ ’n Spesiale woord van lof aan Elmè Swanepoel, wat nie net die myl baasgeraak het nie, maar ook vir die Choc Cows-organisasie geswem het. Hierdie organisasie doen ongelooflike werk deur fondse in te samel vir kankerpasiënte en hul behandelingskoste te ondersteun. Elmè, jy is ’n inspirasie vir almal!

Lees meer interessante skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://witteberghs.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article