Challengers Hockey Cup - Hoërskool Jim Fouché blink uit
Challengers Hockey Cup – Hoërskool Jim Fouché blink uit

Challengers Hockey Cup – Hoërskool Jim Fouché blink uit


Challengers Hockey Cup. Die seuns- en dogters tweede hokkiespanne van Hoërskool Jim Fouché, Bloemfontein, het die afgelope naweek aan die gewilde Challengers Cup deelgeneem.

  • Die o.18B seunsspan het sterk mededinging gelewer en ’n verdienstelike 4de plek behaal.
  • Die o.18B dogtersspan het hul uitstekende vorm voortgesit en vir die tweede agtereenvolgende jaar as toernooiwenners gekroon.

’n Hoogtepunt van die naweek was dat Leané Badenhorst aangewys is as speler van die toernooi, ’n besondere prestasie wat haar talent en toewyding beklemtoon.

Lees meer uitstaande skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://jf.co.za

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article