
-
SA vlak 3 swem – Grey Kollege Primêr se Enrique presteer
SA vlak 3 swem. 🌊 Grey Kollege Primêr se Enrique Saunderson skitter in Bloemfontein! By die SA Vlak 3 Swem Streek Ouderdomsgroep Kampioenskappe wat van 26 tot 29 Maart in […]
-
SAICE Brugbou-kompetisie – Hoërskool Fichardtpark presteer
SAICE Brugbou-kompetisie. Fichies bou wenstrukture tydens Brugbou-kompetisie. Hoërskool Fichardtpark se matrikulante het op Saterdag, 11 April 2026, hul staal gewys tydens die SAICE Brugbou-kompetisie. Die kompetisie is aangebied by die […]
-
SA Level 3 Swemkampioenskappe – Hoërskool Jim Fouché
SA level 3 Swemkampioenskappe. Dian Lotriet het van 26 tot 29 Maart 2026 aan die SA Level 3 Regional Age Group Championships in Bloemfontein deelgeneem. In die seuns o.14-afdeling het […]
-
School girls hockey – Eunice High School vs Linden
School girls’ hockey. Hockey Derby Day Success! Eunice High School enjoyed a fantastic day of hockey against Hoërskool Linden, securing victories across all matches: Congratulations to the Eunice players, coaches, […]
-
Oranje vier 119 jaar – Primêre Meisieskool Oranje
Oranje vier 119 jaar. 11 April 2026 en Primêre Meisieskool Oranje vier 119 jaar. Met trots en dankbaarheid het Oranje by die Vrouemonument haar 119 jaar gevier – ’n tradisie […]
-
SA Sprint Championships – Hilton College outstanding
SA Sprint Championships. Hilton College’s Matthew Wilson delivered a standout performance at the SA Sprint Championships. It was held at Roodeplaat Dam, cementing his reputation as one of the country’s […]
-
Grey O.13 Rugbydag – Grey Kollege Primêr onderhoude
Grey O.13 Rugbydag. Grey Kollege wens hul o.13 rugbyspanne alle sterkte toe vir die naweek se kragmetings. Die jong manne is reg om hul skool se naam hoog te hou! […]
-
Windpomp XCM & XCO – Hoërskool Swartland bergfietsry
Windpomp XCM & XCO. Op 3 en 4 April het drie Swartland-bergfietsryers, Hendri Bothma, De Wet Bothma en Waldi Weideman, die skool se naam met trots uitgedra by die Windpomp […]
-
SADSAA Junior Nationals – Potchefstroom Gimnasium
SADSAA Junior Nationals – Potchefstroom Gimnasium se hengelspan het onlangs groot trots vir Gimmies gebring. Die hengelspan het deelgeneem aan die SADSAA Junior Game Fish Nationals. Hulle het Gauteng verteenwoordig […]
-
ASA SA Kampioenskappe – Hoërskool Witteberg
ASA SA Kampioenskappe – Van 26–28 Maart het Hoërskool Witteberg se ster-atlete hul staal gewys tydens die ASA SA Kampioenskappe. Op nasionale vlak het hulle nie net deelgeneem nie, maar […]













