Grey O.13 Rugbydag - Grey Kollege Primêr onderhoude
Grey O.13 Rugbydag – Grey Kollege Primêr onderhoude

Grey O.13 Rugbydag – Grey Kollege Primêr onderhoude


Grey O.13 Rugbydag. Grey Kollege wens hul o.13 rugbyspanne alle sterkte toe vir die naweek se kragmetings. Die jong manne is reg om hul skool se naam hoog te hou!

Samuel Steynberg van die Stabilis-redaksie het gesels met twee uitblinkers van die Super Series:

  • Danny Claassen het ’n ongelooflike 16 drieë gedruk.
  • Zian Viljoen het met 8 drieë sy merk gemaak.

Hierdie prestasies wys die gees en talent wat by Grey Kollege Primêr gekweek word. Strekte, manne – hou die Grey-vlag hoog! 💪

Foto verskaf

Lees meer uitstaande skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://greycollegeprimary.com/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article