
-
Matric Farewell 2026 – St Andrew’s School Bloemfontein
Matric Farewell 2026. Finally here – the full album of style and glamour! St Andrew’s gents certainly know how to turn up and were true gentlemen for the night. The […]
-
NWU Prestige Sportreeks Kwartfinale – Hoërskool Montana
NWU Prestige Sportreeks Kwartfinale. 🏑 Monties-hokkie wys klas in NWU Prestige Sportreeks-kwartfinale. Hoërskool Montana se hokkiespanne het op 10 en 11 April die NWU Prestige Sportreeks-bane oorheers. Die spelers het […]
-
CUT Skole-sjefkompetisie – Hoërskool Fichardtpark
CUT Skole-sjefkompetisie – Hoërskool Fichardtpark se Verbruikerstudies-leerders kook op na nuwe hoogtes! Vyf Graad 12-verbruikerspanne het hul plek verower om Donderdag, 16 April, aan die CUT skole-sjefkompetisie deel te neem. […]
-
SWD o.15 Superliga-wenners – Hoërskool Outeniqua uitstaande
Foto: van links, agter: Petrie van der Merwe, Lian Gouws, Hendrik Hofmeyr, Joa Victor, Nathan van der Merwe, Johnry Grimes, Marco van Zyl. Middel: Wiehan Claasen, Luke Liebenberg, Washe Louw, […]
-
Raadsvoorsitters Tweede Kwartaal – Primêre Skool Naudeville
Raadsvoorsitters Tweede Kwartaal – Primêre Skool Naudeville het die nuwe Raadsvoorsitters met groot trots aangekondig. Hulle sal gedurende die tweede kwartaal die leiding neem. Hierdie leerders sien met geesdrif daarna […]
-
Vrystaat Atletiekspan – BVHS atleet gekies vir Vrystaatspan
Vrystaat Atletiekspan. Bethlehem Voortrekker Hoërskool vier trots! Baie geluk aan Bentley Schoeman, wat as die enigste BVHS-atleet gekies is om die Vrystaatspan te verteenwoordig by die Senior Suid-Afrikaanse Kampioenskappe van […]
-
Karate Prestasies – Laerskool Truida Kestell
Karate Prestasies – Op 11 April het Alexa en Calum Meyer van Laerskool Truida Kestell aan die JKA Provinsiale Karate-toernooi in Harrismith deelgeneem. Hulle het nie net hul skool se […]
-
Wêreldklas Hamergooier – Hoërskool Driehoek trots op JP Theron
Hamergooi. JP Theron van Hoërskool Driehoek: ‘n Naam om te onthou! Met ’n ongelooflike gooi van 71.24m het JP Theron homself gevestig as die 9de beste o.18 hamergooier in die […]
-
Eden U14 Indoor Cricket – Glenwood House School outstanding
Eden U14 Indoor Cricket. The Eden U14 Indoor Cricket Team, proudly captained by Glenwood House’s own Cameron McEwan, secured a commendable bronze medal in the Plate Pool at the prestigious […]
-
Sport Derby – York High School vs Alexander Road High School
Sport Derby. York High School Derby Report. What a weekend of spirited competition at York High School’s Sport Derby against Alexander Road High School! Across all codes, York High delivered […]













