
-
Junior Landbouvereniging-bestuur – Hoër Landbouskool Boland
Junior Landbouvereniging-bestuur. Baie geluk aan Daniël Rust, Christiaan Lamprechts, Weghard van Huyssteen en Luan Louw met julle verkiesing tot die Junior Landbouvereniging-bestuur van 2026. Om hierdie verantwoordelikheid te dra, verg […]
-
Cavaliers-tennisproewe – Hoërskool Gimnasium Paarl blink uit
Cavaliers-tennisproewe. Hoërskool Gimnasium Paarl is uiters trots op ons leerders wat met ywer en talent aan die Cavaliers-tennisproewe deelgeneem het. Hulle het die skool met waardigheid verteenwoordig en uitstekende prestasies […]
-
Wildeklawer Wynland-Interhoër 2026 – Hoërskool Stellenbosch
Wildeklawer Wynland-Interhoër 2026. Hoërskool Stellenbosch wen eerste Wildeklawer Wynland-Interhoër 2026. Op 3 Februarie 2026 het die eerste Wildeklawer Wynland-Interhoër plaasgevind – ’n dag waar ses top skole mekaar die stryd […]
-
Skole-Krieket – Grey Kollege Primêr teen Jim Fouché Primêr
Skole-Krieket. 🌟 Skitterende vertoning op die krieketveld. Grey Kollege Primêr se o/13A-span het Woensdag ’n krieketfees afgelewer toe hulle Jim Fouché Primêr o/13A oortuigend geklop het. Die wedstryd was ’n […]
-
ITF J60-Tennistoernooie – Hoër Meisieskool Bloemhof
ITF J60-Tennistoernooie. 🌟 Bloemhof Tennis vier uitmuntende prestasies! Hoërskool Bloemhof, Stellenbosch, is trots om te deel dat Milla Kotze (gr. 12), Bloemhof se nommer 1-tennisspeler, onlangs nóg ’n merkwaardige mylpaal […]
-
Wêreld Hardopleesdag 2026 – Primêre Meisieskool Oranje
Wêreld Hardopleesdag 2026. Primêre Meisieskool Oranje vier Wêreld Hardopleesdag 2026. Op Woensdag, 4 Februarie, het die gange van Primêre Meisieskool Oranje weerklank gevind van lag, verbeelding en die klank van […]
-
Sir Henry Strakosch Scholarship – St Andrew’s College outstanding
Sir Henry Strakosch Scholarship. Sir Henry Strakosch Memorial Scholarships – 2026. The Sir Henry Strakosch Memorial Scholarships were established through a generous donation by Sir Henry Strakosch. It is to […]
-
Kalahari-Vasbyt – Laerskool Stulting se onderwyser blink uit
Kalahari-Vasbyt – Meneer Yannis Coetzer van Laerskool Stulting, Humansdorp, het vanjaar ’n merkwaardige rol vervul as leier by die Kalahari-Vasbyt. Die Kalahari Vasbyt word jaarliks in die Kalahari-woestyn gehou. Dit […]
-
2026 College Ambassadors – Clifton School delighted
2026 College Ambassadors. Clifton School, Durban, is pleased to announce the appointment of its 2026 College Ambassadors. These young leaders have been selected to represent the school with distinction and […]
-
Interhuis-atletiek 2026 – Laerskool Stulting
Interhuis-atletiek 2026 – Laerskool Stulting, Humansdorp, het op 19 en 20 Januarie 2026 hul jaarlikse Interhuis-atletiekbyeenkoms aangebied. Hierdie Interhuis atletiek is ‘n hoogtepunt op die skoolkalender wat vanjaar weer talent, […]













