Netbal A-spanne bekendstellingsaand - Welkom Gimnasium se trots
Netbal A-spanne bekendstellingsaand – Welkom Gimnasium se trots

Netbal A-spanne bekendstellingsaand – Welkom Gimnasium se trots


Netbal A-span bekendstellingsaand. Welkom Gimnasium se A-spanne is amptelik bekendgestel tydens ’n besonderse en gesellige aand saam met ouers en afrigters. Die atmosfeer was vol trots en kameraderie. Elke speler het ook ’n spesiale geskenkie ontvang as herinnering aan die aand.

Die skool is baie trots op hul A-spanne en sien met groot verwagting uit na ’n suksesvolle seisoen!

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://welkom-gimnasium.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article