Welkom nuwe leerders - Primêre Meisieskool Oranje
Welkom nuwe leerders – Primêre Meisieskool Oranje

Welkom nuwe leerders – Primêre Meisieskool Oranje


Welkom, nuwe leerders. Met groot vreugde het Oranje in die tweede kwartaal drie nuwe leerders in hul familie verwelkom. Ons stel met trots ons nuutste Eendjies aan julle bekend:

  • Rebekah Schoeman
  • Annebel Schoeman
  • Amelia Kleynhans

Mag julle vinnig tuis voel en elke dag by Oranje vol vreugde en herinneringe beleef. Ons is opgewonde om saam met julle te groei en te leer!

“Baie welkom by die Oranje-familie – ons is bly julle is hier!” 💛

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://oranjeprimer.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article