SA level 3 Swemkampioenskappe. Dian Lotriet het van 26 tot 29 Maart 2026 aan die SA Level 3 Regional Age Group Championships in Bloemfontein deelgeneem. In die seuns o.14-afdeling het hy uitmuntend presteer en sy talent op nasionale vlak bevestig.

Dian se prestasies sluit in:

  • 2 goue medaljes
  • 1 bronsmedalje

Hierdie uitsonderlike vertoning is ’n trotse oomblik vir Hoërskool Jim Fouché en ’n inspirasie vir sy mede-swemmers. JF is trots op jou, Dian.

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://jf.co.za

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article