SA Vlak 2 Swemkampioenskappe - Hoërskool Fichardtpark
SA Vlak 2 Swemkampioenskappe – Hoërskool Fichardtpark

SA Vlak 2 Swemkampioenskappe – Hoërskool Fichardtpark


SA Vlak 2 Swemkampioenskappe. Baie geluk aan Aila van Biljon, skitterende swemmer van Fichies wat van 30 Maart tot 1 April aan die SA Vlak 2 Swemkampioenskappe in Potchefstroom deelgeneem het. Sy het met ongelooflike vasberadenheid en talent die volgende puik prestasies behaal:

  • 100m vryslag: 1ste
  • 200m vryslag: 1ste
  • 50m borsslag: 3de
  • 100m borsslag: 3de
  • 200m borsslag: 2de

Fichies is uiters trots op jou, Aila – jy is ’n inspirasie vir jou span en jou skool! 🌟

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://fpark.co.za

Foto verskaf








You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article