
-
OP Tweekampkampioenskappe – Hoër Volkskool Graaff-Reinet
OP Tweekampkampioenskappe. 🏆 Hoër Volkskool Graaff-Reinet Presteer by Tweekamp. Op Sondag, 22 Februarie, het Sarah van Eeden aan die OP Tweekampkampioenskappe deelgeneem en ’n uitmuntende vertoning gelewer. Sy het haar […]
-
Coastal Interschools’ Athletics Championships – Pearson High
Coastal Interschools’ Athletics Championships. Pearson High School Shines at Coastal Interschools’ Athletics Championships. This past weekend, Pearson High School, Gqeberha, proudly competed in the Coastal Interschools’ Athletics Championships, hosted by […]
-
Dusi Canoe Marathon – Camps Bay High delighted for Ryley Smith
Dusi Canoe Marathon. Camps Bay High School Learner Secures Top 10 Finish at Dusi Canoe Marathon. Camps Bay High School proudly announces that Grade 12 learner Ryley Smith has achieved […]
-
Cape Town Mini Tennis – Hoërskool Paarl Gimnasium
Cape Town Mini Tennis. 🏆 Hoërskool Paarl Gimnasium leerder, Ruben Scheppel, Presteer! Baie geluk aan Ruben Scheppel (graad 10) wat onlangs aan die Cape Town Mini 2-Tennistoernooi deelgeneem het. Ruben […]
-
Interskole Krieketuitslae – Hoërskool Gimnasium Paarl teen HJS
Interskole Krieketuitslae. Gim Mx vs HJS Mx. Die krieketspanne van Paarl Gimnasium en Hoër Jongenskool Paarl het mekaar die afgelope naweek in ’n reeks spannende wedstryde die stryd aangesê. Die […]
-
Internasionale Deutsch-Olympiade – Hoër Meisieskool Paarl skitter
Internasionale Deutsch-Olympiade. Elizma Barnard skitter landswyd in Duits! Hoër Meisieskool Paarl is verheug om aan te kondig dat, ’n Graad 11-leerder, die eerste prys in die verower het – en […]
-
Grey College Chess Tournament – Selborne College’s superior
Grey College Chess Tournament. Selborne College Chess Club Report. The Selborne College Chess Club proudly represented East London at the prestigious Grey College Chess Tournament. Competing in both the Prestige […]
-
VLR Uitvoerende Raad 2026 – Hoërskool Eldoraigne
VLR Uitvoerende Raad 2026. Met groot trots kondig Hoërskool Eldoraigne die vyf ampdraers van die VLR Uitvoerende Raad 2026 aan. –Dit is die hoogste leierskapstruktuur van die skool. Hierdie leerders […]
-
Gauteng-Noord Golfkampioenskappe – Hoërskool Montana skitter
Gauteng-Noord Golfkampioenskappe. Hoërskool Montana is trots om te deel dat Zanike Wium, ’n graad 10-leerder, op Sondag 22 Februarie 2026 by die Pretoria Country Club aan die Gauteng-Noord-gholfkampioenskappe deelgeneem het. […]
-
Nautilus Camp results – Grey College Primary superior results
Nautilus Camp results. On 21 February 2026, the Grade 4–7 boys from Grey College Primary proudly represented the school at the 1st Nautilus Camp of the year. Their performance was […]













